Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Geluk

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer gaan. Gasvry, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Cobus, Baie dankie dat julle Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer! Karoo groete, Carla

Annemarir V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker! Hi Klein Geluk, ons het baie lekker gebly! Dankie vir die sherry, koffie en beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Beste Annemarie, Baie dankie dat julle Klein Geluk gekies het vir julle verblyf. Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Ludolf & Carla

Shanna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Was really comfortable and cosy. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Dear Shanna, We appreciate you taking the time to review Klein Geluk. And thank you for choosing Klein Geluk for your stay in our charming village. Karoo greetings, Carlaa

Jennifer D
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Fantasties! Klein Geluk is ongelooflik mooi - binne en buite. Ons het baie lekker gebly. 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Beste Jennifer, Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy Klein Geluk gekies het vir jou verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Carla

Roelien V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Fantasties. Absoluut 'n Karoo-vriendelike huis, stylvol gemeubileer, definitief 'n aanbeveling!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Roelien, Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Carla

Janine L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

A charming house. A beautifully furnished home with interesting artwork, equipped with everything you need, including firewood for the very necessary fireplace. The one quirk is that the main bedroom's entrance is through the bathroom, so it does take some planning when someone is spending some time having a bath etc. The pleasure of being in such a delightful house outweighs this oddity. We stayed for three nights, and took a moonlit walk each evening over the suspension bridges to eat at some of the restaurants. We really enjoyed our stay in this house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Dear Janine, Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank YOU for choosing us. We would love to welcome you back to our village. Karoo regards, Carla

Charl Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker gebly! Mooi huis en alles wat jy nodig het was daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Liewe Charl, Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Carla

Marietjie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Gorgeous garden perfect for stargazing. Such a fantastic garden for our dogs to snuffle in! Beautiful setting to enjoy the stunning night sky. . A lot of thought has gone into providing amenities and a few extra touches. Also, love how environmentally aware they are. Great place to stay in to enjoy the charms of Nieu Bethesda.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Good day, Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village. Karoo regards, Carla

Renate C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Somer of winter lafenis. 'n Ongelooflike lekker huisie met alles en meer as wat benodig word. Keurig gemeubileerd, cosy en verwelkomend. Die binne Dover stoof is perfek vir die koue winters en die buitebraai-area 'n fees vir die somer. Daar is selfs 'n dam vol skoon helder water met 'n buite stort om in af te koel. Die sterre hemel is asemrowend. Die honde kon baljaar in die groot tuin wat heeltemal omhein is. Lanklaas was 'n plek so gasvry en behulpsaam. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Klein Geluk
Beste Renate, Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Carla

Charlien C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Oornag in Nieu-Bethesda. Pragtige huis met 'n wonderlike tuin om te ontspan na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Klein Geluk
Beste Charlien, Baie dankie dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Carla

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 102

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 950
R2 950 R1 623
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 950
R2 950 R1 623
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ec1371e5e819387b59661efefd39f33d1a6f3a5a89d9cbfc8bfa8face44ee0f0f0d1be321268707a0dbf66e130db389a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R1 623 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 218 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.872607897786 24.551230708737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang