Klein Geluk
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 102
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Cobus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan.
Klein Geluk se terugvoer
Cobus,
Baie dankie dat julle Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer!
Karoo groete,
Carla
Annemarir V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Klein Geluk se terugvoer
Beste Annemarie,
Baie dankie dat julle Klein Geluk gekies het vir julle verblyf. Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla
Shanna W - Jun 2023
Algehele gradering
Was really comfortable and cosy.
Klein Geluk se terugvoer
Dear Shanna,
We appreciate you taking the time to review Klein Geluk. And thank you for choosing Klein Geluk for your stay in our charming village.
Karoo greetings, Carlaa
Jennifer D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Klein Geluk se terugvoer
Beste Jennifer,
Ons waardeer jou gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jy Klein Geluk gekies het vir jou verblyf. Baie dankie!
Karoo groete,
Carla
Roelien V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Klein Geluk se terugvoer
Roelien,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Carla
Janine L - Jun 2023
Algehele gradering
A charming house.
Lees meerKlein Geluk se terugvoer
Dear Janine,
Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank YOU for choosing us. We would love to welcome you back to our village.
Karoo regards, Carla
Charl Z - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Klein Geluk se terugvoer
Liewe Charl,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla
Marietjie G - Jan 2023
Algehele gradering
Gorgeous garden perfect for stargazing.
Klein Geluk se terugvoer
Good day,
Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village.
Karoo regards,
Carla
Renate C - Jul 2023
Algehele gradering
Somer of winter lafenis.
Lees meerKlein Geluk se terugvoer
Beste Renate,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Carla
Charlien C - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag in Nieu-Bethesda.
Klein Geluk se terugvoer
Beste Charlien,
Baie dankie dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla
Chantal V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustigheid in Karoo-kleur.
Klein Geluk se terugvoer
Beste Chantal,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat julle ons gekies het vir jul verblyf. Dankie ook dat jy die verkeerdelike ontbyt e-pos onder my aandag gebring het.
Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla
Anita M - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf in Nieu-Bethesda!
Klein Geluk se terugvoer
Beste Anita, baie dankie dat julle besluit het om julle verblyf aan ons toe te vertrou. Hoogs gewaardeer. Julle gawe resensie is ‘n bonus. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Carla
Ina V - Des 2023
Algehele gradering
'n Stukkie paradys in die Karoo.
Klein Geluk se terugvoer
Liewe Ina,
Baie dankie dat julle Klein Geluk gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeerd! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla
Moller G - Des 2022
Algehele gradering
Klein Geluk Cottage - groot juweel.
Klein Geluk se terugvoer
Baie dankie dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla
Petro V - Des 2022
Algehele gradering
Amazing, sprokiesmooi, rustig, netjies, alles op plek, mooi decor.
Klein Geluk se terugvoer
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie.
Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf en Carla
Antonie B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gesellige, warm huis, ons het heerlik voor die kaggel gekuier asook buite gebraai.
Klein Geluk se terugvoer
Beste Antonie,
Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla
Marie S - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike rustige omgewing. Vrede vir hart en siel.
Klein Geluk se terugvoer
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons sal die idee van 'n afdak beslis voorlê aan die trust wat Klein geluk besit.
Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.
Elize J - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in Nieu-Bethesda soos altyd. Carla was baie behulpsaam en vriendelik.
Lees meerKlein Geluk se terugvoer
Beste ELize,
Baie dankie vir jou gawe resensie en ook vir jou puik voorstel van twee enkelbeddens.
Ons waardeer jul besoek aan ons mooie dorpie.
Karoo-groete,
Carla
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang