Klein Geluk
Kry 45% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
-
Vanaf
R3 090R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Klein Geluk is 'n luukse, privaat selfsorg-Karookothuis vir 4 gaste in Nieu-Bethesda.
Dié kothuis vanuit 1877 spog met witgekalkte kleimure. Die ruim kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie kamer gebruik die hoofslaapkamer se en suite-badkamer. 'n Privaat buitestort met warm en koue water is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste word van tee, koffie en beskuit voorsien. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel in die eetarea, buite op die stoep of in die tuin geniet en kan in die sitarea voor die smeulstofie ontspan.
Klein Geluk het 'n lieflike tuin met 'n buite-bomabraai, 'n stoep, sitplek in die tuin,'n pergola en 'n swemdam. Gratis WiFi, 'n alarmstelsel en parkeerplek word voorsien.
Nieu-Bethesda bied 'n paar restaurante, 'n kroeg en kunsgalerye, en gaste kan die bekende Uilhuis besoek, gevul met Helen Martins se unieke en spesiale kunswerke, of 'n draai maak by die Kitching Fossil Exploration Center. Kompasberg bied ook 'n 4x4-, bergfiets- en staproete wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 104
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
- Gaste dink Klein Geluk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang