Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein-Hangklip

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 135 van die Hangklipplaas, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 998 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein-Hangklip is 'n pragtige eenheid wat eko-vriendelike selfsorgverblyf met 'n Boheemse styl aan 'n gesin of 'n groep vriende net buite die kusdorpie Rooi-Els bied. Gaste kan in die houtvuurwarmbad ontspan en 'n skemerkelkie geniet terwyl hulle die uitsig op die berge en oor die see bewonder.

Die stylvolle, ruim eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die houtdek en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Lugversorging is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Glasstapeldeure lei na 'n houtdek met 'n etenstafel, 'n houtvuurwarmbad en 2 hangmatte van tou. Daar is ook 'n boma met sitplek. Tydens beurtkrag maak die eenheid van sonkrag en 'n rugsteun-batterystelsel gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Klein-Hangklip
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Deel 135 van die Hangklipplaas, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein-Hangklip het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 998
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 998
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 135 van die Hangklipplaas, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9857f5ab62e970a3837b775763a615829ab2c2bc63f005945e7800b377d5814019f0bca5ecfc7fabaae561b4bdb629ffd88e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 998 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Portion 135 of the Farm Hangklip Rooi Els 6466 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.304925 18.822864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang