Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Huisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gesellig. Dit is gerieflik en alles wat mens nodig het as jy elke dag Kruger Wildtuin besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Lag, rus en liefde. Dit was lekker om as gesin te kan rus tyd saam natuur te geniet, want hulle kom van England en het nog nooit die diere gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Goeie dag Willem Baie dankie vir jou tyd wat jy afgestaan het om ons te gradeer en ook 'n resensie te skryf. Ons is so bly en die familie het dit geniet en dit was die moeite werd gewees. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Heinrich en Sanet

Breandon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great stay. The house is homely. The setup is in such an order that the owner knows the environment. The animals know the house and the feeding setup is great. Everything one needs for a weekend away was available with added touch of knowing what people mostly forget. Very spacious although we were mostly outside admiring nature. Perfectly positioned close to all you need yet far enough for peace of mind. Will definitely be viaiting continuously.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Good day Breandon Thank you for your great feedback, it was our privilege to host you and look forward to your next stay. Greetings Heinrich and Sanet

Gershon M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Baie rustig, sal beslis weer daar kuier. Dit was nou 'n rustige en lekker kuier. Die gasheer was so behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Baie lekker - warm klimaat en diere geniet. Hout laaikaste in die kombuis is problematies - laaie hak vas. Die elektriese verlengsnoer agter die yskas is dood - ek kan niks ekstra proppe daarop inprop nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Belinda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

I did not want to return home. We had the time of our lives, and enjoyed the peace and quiet of the bush!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Good day, Belinda Thank you for the time to write us a review. We are so glad that you have enjoyed your stay, you were wonderful guests. We are waiting for your next reservation at Subtilog Regards, Subtilog, Heinrich

Daan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Het baie lekker gekuier. Dit is 'n netjiese en gerieflike plek met baie goeie en volledige toerusting. Het 'n luukse voorkoms met alles wat nodig is om ons kuier aangenaam te maak. Voorwaar sterk aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Goeie dag Daan Baie dankie vir julle tyd om vir ons 'n resensie te skryf ons waardeer dit op reg. Ons is so bly julle het dit geniet, en alles was reg volgens julle verwagtinge. Julle was besonderse gaste vir ons wat so ver gereis het om by Subtilog (Klein huisie) tuis te gaan. Sien uit om julle weer te akkommodeer. Subtilog groete, Heinrich

Susan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Awesome. Ons het regtig lekker gebly en die diere om ons so geniet. Die gas was amper klaar maar met puik diens dadelik vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Klein Huisie
Goeie dag Susan Baie dankie dat julle die diere en rustigheid by ons geniet het. Aangename gaste soos julle word altyd terug geneem. Groete Heinrich en Sanet

Hester B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Rustig. Redelik baie diere. Netjies. Alles wat nodig is, is beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Klein Huisie
Goeie dag Hester Dankie dat ons jou en jou gaste kon akommodeer. Daar is min wat kom by 'n lekker kuier saam vriende en familie rondom 'n gesellige braai nie. Groete Heinrich en Sanet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 2758, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92ade27dc983b039fa96ab9ddceb79e71ffea4bab4b5b21c892b2f3f75a82ddb8f52a63e7d2e54a5a03984053cc7651f0dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 2758 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.342902109759 31.79540725893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang