Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 2758, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein Huisie is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir 6 gaste in Marlothpark.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die kamers deel 2 badkamers, waarvan een 'n bad het en die ander een 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die onderdakbraai-area het 'n koue Jacuzzi en veilige parkeerplek word voorsien.

Marlothpark bied verskeie doendinge, soos voetslaan, swem, wildritte en 4x4-roetes. . Die Krugerwildtuin is net 20 km van Klein Huisie af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gesellig. Dit is gerieflik en alles wat mens nodig het as jy elke dag Kruger Wildtuin besoek.
Jul 2024
Willem B
Gesin met klein kinders
5.0
Lag, rus en liefde. Dit was lekker om as gesin te kan rus tyd saam natuur te geniet, want hulle kom van England en het nog nooit die diere gesien nie.
Nov 2023
Breandon D
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. The house is homely. The setup is in such an order that the owner knows the environment. The animals know the house and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Belinda O
Saam met vriende
5.0
I did not want to return home. We had the time of our lives, and enjoyed the peace and quiet of the bush!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Daan B
Saam met vriende
4.8
Het baie lekker gekuier. Dit is 'n netjiese en gerieflike plek met baie goeie en volledige toerusting. Het 'n luukse voorkoms met alles wat nodig is o...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Swartwitpensstraat 2758, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Klein Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensstraat 2758, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92ade27dc983b039fa96ab9ddceb79e71ffea4bab4b5b21c892b2f3f75a82ddb8f52a63e7d2e54a5a03984053cc7651f0dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 80 5 1 5 2758 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.342902109759 31.79540725893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang