Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Game Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Chalet 4
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-sitarea en -kombuis met 'n mikrogolf, yskas, stoof, breekware en eetgerei. Ander geriewe sluit 'n braai-area, gasgeiser en veilige parkeerplek in. Die eenheid gebruik sonkrag en elektrisiteit. WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-sitarea en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, gasstoof en ketel, breekware en eetgerei. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, gasgeiser en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid gebruik sonkrag en elektrisiteit.

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Chalet 3

 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Bergsig-suite met ontbyt ingesluit
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 3)
Beskrywing

Die Bergsig-suite is 'n grasdakeenheid met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kamer het nie selfsorggeriewe nie, maar daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, Peaceful Sleep en 'n sitronellakers. Gaste kan lekker op die stoep sit en die bokke wat vry wei dophou. 'n Ekstra bed of bababedjie kan op vooraf versoek in die kamer voorsien word. WiFi en swemhanddoeke is by die restaurant beskikbaar. Gaste kan ook ander maaltye by die restaurant bestel. Daar is ook 'n yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eko-vriendelike verblyf beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer elk 1 enkelbed en deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en ketel, breekware en eetgerei. Daar is ander geriewe soos 'n braai-area, gasgeiser en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid gebruik sonkrag en elektrisiteit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, 15 km vanaf Oudtshoorn na Calitzdorp, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3697853cf552b13a150463810838c9c204356506072bbd12d45adf3470303820d4a974ef047a7a570450e8b132abbe7052c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 R62 15 km from Oudsthoorn to Calitzdorp 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.586655 22.03542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang