Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Klein Karoo Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christiaan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M

Baie mooi plek met pragtige uitsig.

Baie lekker en baie veilig.

Janice V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V

Enjoyable.

Welcoming, comfortable, relaxing, peaceful.

Klein Karoo Game Lodge se terugvoer

Hi Janice

Baie dankie vir 'n lekker kuier. Ons maak weer so.

Groete

Nicola

Klein Karoo Game Lodge
Liz S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz S

A small, intimate game lodge very well worth a visit.

We shall return. Great staff, comfortable chalet with a cosy braai area, lovely pool (sadly too chilly for a dip this time!) and a great dinner in the new restaurant. The setting was so peaceful. Sadly the roads were in a bit of a state, but there had been lots of very heavy rain so I'm sure that will be rectified soon.

Andre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andre S

Baie rusig, maar baie warm.

Warm, duur en nie veel om te doen nie. Kan nie die plaaspaaie gaan ry nie en daar is nie baie wild nie, dus ook nie wildtitte nie.

Mariette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Pragtige natuurskoon.

Baie rustige blyplek en die atmosfeer en natuur is wonderlik. Ons het 'n kameelperd naby ons huisie opgemerk, wat die tyd daar ekstra spesiaal gemaak het.

Ansa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Mooiste omgewing en verblyf.

Die omgewing is baie mooi en die stilte gee 'n mens weer lewe. Die diere is 'n bonus wat jy so naby kan sien.

Liesel F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel F

Baie netjies en skoon.

Die restaurant se kos was ongelooflik smaaklik.

Marzaan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan V

Goed toegeruste chalet.

Vriendelik ontvang, skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Sterre is ongelooflik mooi. 'n Besoek werd!

Amore B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Amore B

Ongelukkig nie soos verwag nie.

Ons kla nie sommer oor verblyf nie en kyk gewoonlik verby klein goedjies wat dalk opduik - maar ons verblyf by Klein Karoo Game Lodge was regtig bitter swak. Ek is jammer dat ek hieroor moet kla, maar teen die prys wat ons betaal het vir die verblyf (afslag of nie) was dit regtig nie ideaal nie. Ons het nooit die kode van die eienaars ontvang om die sleutels by die hek te kry en die safe oop te maak om die sleutels te ontvang nie. Ons het dus vir 20 min buite die hek gestaan om die venue te probeer skakel, maar met swak opvangs in die area, het ons evensueel na 20 minute eers die receptionist in die hande gekry, die kode gekry en ingegaan. Ons het by ons plekkie aangekom en uitgepak en wou 'n warm stort vat want dit was koud en het gereën. Ons kom toe agter na nog 'n 20 minute gesukkel, daar is nie warm water nie. Het reception probeer bel, kon nie deurkom nie a.g.v. swak sein. Gelukkig dink my verloofde dit toe goed om om te stap. Ons sien toe dis 'n gasgeyser en die gasgeyser is nie geconnect nie. Na 'n gesukkel kry ons toe eventually reception in die hande en die dame sê toe sy stuur iemand uit. Na nog 'n halfuur, kom daar toe 'n maintenance man uit om die geyser te kom connect. Teen hierdie tyd lê ons in die bed en kyk TV vir die koue. Ons het ons planne om rond te ry gekanselleer omdat ons gewag het vir die maintenance man. Hy moes inkom om die water te check, so kon nie ons goed net alleen daar los nie. Hy was vriendelik en het gesê daar was 'n miskommunikasie. Evensueel na my verloofde hom gehelp het en die water heeltyd aan- en afgesit het, was die geyser connect. Die man is toe weg en ek probeer weer stort. Dus kom ons toe agter die water raak net louwarm. Gelukkig ken ons gasgeysers en my verloofde is toe weer agtertoe en ons kom agter die geyser was nooit gestel nie. Hy stel dit toe warm. Ons kom toe ook agter die drein is geblok en die water stoot op en die water loop by die kant onder die grond by die drein langs die husie uit. Teen die tyd is ek moeg gesukkel so los die stort en nie lus om weer te skakel dat dit uitgesorteer word nie. Nietemin het ons om 18h30 ingeklok by die restaurant vir aandete. Ons sê toe vir die manager/receptionist van die blokkasie. Sy sê toe hulle sal dit môreoggend uitsorteer. Later kom sy terug en sê dat die eienaar sê dis "normaal" en "aspris" so sodat die blommetjies kan water kry. Ons weet toe dadelik dit is net 'n verskoning want my verloofde doen maintenance en 'n geblokkeerde drein is beslis nie "aspris" so nie! Ons laat dit toe daar. Die kos was heerlik en die waiter baie vriendelik, maar moes lank wag vir die rekening en toe nog 'n verdere 10 minute by die counter gestaan en wag vir die waiter wat agter besig was in die kombuis. Terug by die kamer het ek gaan stort, die water het nie weggespoel nie en moes 'n handdoek voor die stort sit sodat die vloer nie verspoel nie. Daar is nie 'n deur voor die stort nie, so die handdoek moes maar doen. My verloofde het die oggend gestort en dieselfde roetine gevolg omdat die water nie in die stort dreineer nie. Lang storie kort, ons het die oggend uitgeboek en weer gesukkel om in te skakel sodat ek die kode kan kry om die sleutel in die safe te bêre soos ons uitry. Dit is 'n bittere mooi plekkie en sou dit nie vir die plumbing probleme wees, snaakse terugvoer en lankwag by die restaurant nie, sou dit werklik lekker gewees het. Maar vir die prys wat ons betaal het, verwag jy minstens dat die plumbing en geyser reg is. Dit behoort nie die gas se probleem te wees nie. Ek hoop werklik ons is die enigste gaste wat die ondervind het! Die buitelanders dink dalk dis normaal en dat hulle in die "wild" is, maar as locals wat wegbreek vir 'n naweek, was dit glad nie gerieflik nie. Ek wil sover gaan om te sê dat die venue ons eintlik 'n refund moet gee. Hulle het gevra vir 'n review, maar ek dink nie hulle wil ons ervaring op 'n publieke platform sien nie. Ons is baie jammer dat ons kla, maar ek voel werklik net, as jy jou hardverdiende geldjie gebruik om weg te breek, dan moet die "normale" goedjies soos warm water en plumbing darem in plek wees!

Sandrine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrine R

Very hot during our stay.

It was OK but I will not go back again.

Anzel D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel D

Beautiful view and comfy stay, grateful to see lots of wild animals.

Loved the privacy and interior of the cabins!

Karla G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla G

Was baie lekker en rustig gewees.

Ons het die naweek verskriklik baie geniet en het lekker saam gekuier. Die buitelug het ons almal goed gedoen en het heerlik geslaap.

George T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George T

Ons wou wegbreek na die Covid Lockdown en Klein Karoo Lodge was die ideale plek om weer mens te word.

So paar upgrades kan nogal goed werk, ek sien bv. 'n buite-spa op die deck wat oor die vlaktes uitkyk.

Andrew H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

The chalets are very nice and comfortable and one is able to walk all over the farm to view the animals.

This is a lovely place to enjoy nature and be on your own, walk wherever and feel comfortable. One can drive if walking is not your thing. The owner is very welcoming. The animals are people-tame to an extent. Due to the severe drought the animals have to be fed which enables very good photographs. Of course the Karoo nights are always good.

Cathleen H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Groot verrassing!

Ons het baie lekker gebly! Ons is deur twee pragtige kameelperde begroet. Ons is ook geselskap gehou deur 'n mak tarentaal. Die plek was pragtige skoon en gemaklik ingerig. Dit was ook heerlik om na die verskillende diere te kyk wat gevoer word. Ons het net nie genoeg tyd gehad om meer te kon rondbeweeg nie. Ons oorweeg dit om weer volgende jaar te gaan kuier.

Irene S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S

Het elke oomblik geniet.

Ons het dit baie geniet. Was baie warm, maar het elke oomblik geniet. Sien binnekort weer. Dankie vir die vriendelike diens.

Lienke P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienke P

Ongelooflik om te sien hoe die wilde diere in die na-middag gevoer word! Ons was minder as 5 m van hulle af!

Sien sterre.

Kenny M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny M

Rustige naweek met beeldskone natuur en netjiese geriewe, alles net 'n kort entjie buite die dorp.

Die chalet waarin ons as paartjie gekuier het was netjies en eenvoudig. Ons gashere was vriendelik en behulpsaam. Die plaas is glad nie ver buite Oudsthoorn nie en die natuur rondom ons was beeldskoon. Sneeu op die berge, Karoobos, bietjie wild, helder sterre en lekker koue (Augustus). Sal dit vir enige vriend aanraai wat wil wegbreek, rustig wees en nog steeds so paar lekker dinge doen as hul bereid is om te ry.

Renier V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Dit was asemrowend.

As jy net wil lekker ontspan, is dit die plek.

Christo W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Netjies, skoon.

Netjiese verblyf naby Oudtshoorn. Alle geriewe byderhand. Paaie wat 'n sedan kan ry om wild te sien.

Jacobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Awesome.

Goeie ligging, privaat, goed ingerig, natuurskoon wonderlik. Romantiese plekkie. Baie vriendelike diens. Als is netjies en skoon.

Joan J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan J

Baie aangename wegbreek na stilte en rus en vreugde.

Inden jy stilte soek, sonder enige geluide, is die Klein Karoo Game Lodge die regte plek vir jou. Net 'n voëltjie se gesing so af en toe. Net jammer die droogte het so 'n groot invloed op die diere gehad.

Danie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P

Rustig. Heerlik. Karoo.

Naby aan Oudtshoorn en Calitzdorp. Baie mooi met heelwat wild te siene. Dit kan dalk bietjie warm raak in die somer, maar daar is lugversorging.

Paul R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Skoon, gasvry, heerlik gerus innie Karoo!

Baie dankie Chantal and Johann, ons gesin van 4 het heerlik gebly, geslaap, gestort en bad! Die stilte, vars lug, wilde diere veral die nuuskierige kameelperde en mooi uitsig het ons goed laat rus! Sien julle weer.

Tina-louise M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina-louise M

Rustig veilig en in die natuur.

Alles goed gereël, huisie het alles in wat nodig is. Rustige, skoon omgewing. Stilte wonderlik. Diere mooi en kersie op die koek, was vir my die kameelperde op my wandeling!

Lizzie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizzie K

Heerlike uitrus.

Aankoms en reëlings is per sms ontvang vooraf, baie gerieflik. Het alles in die huisie gevind wat ons nodig gehad het. Rustige wegbreek.

Ruud R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruud R

Fantastische Prachtige Locatie midden in Karoo Park.

Ca 15 km buiten Oudshoorn, heerlijk in de natuur ligt deze fanatische lodge. De moeite waard om heen te rijden en te verblijven. Wat een genot om op de veranda te zitten en naar de dieren te kijken. Een eigen grote braaigrill met hout om te gebruiken. Fantastisch om daar te genieten.

Helene B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Heerlik rustig en stil in die natuur.

Definitief die moeite werd.

Lynette N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Baie rustig en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer so maak.

Carla J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J

Baie lekker!!

Rustig en veilig. Baie lekker vir kinders.

Michael B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Lekker ontspannend.

Baie gerieflike 3-slaapkamer huisie.

Myrna V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna V

Dit was heerlik stil en rustig, met die mooiste uitsigte.

Dit was baie lekker en mooi. Die mense is baie gasvry. Die plek was skoon en netjies. Dit kort net 'n bietjie afronding. Die kasdeure en van die laaie het nie handvatsels nie. Kaste kan nie ordentlik toe maak nie en van die deure hang ook skeef. Die huisie is goed toegerus en het die pragtigste uitsigte gehad. Ons het heerlik gebly.

Klein Karoo Game Lodge se terugvoer

Hi Myrna, Dankie vir resensie en jul eerlikheid. Sal kyk na daardie goedjies

Klein Karoo Game Lodge
Jannie F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F

Uitstekend en baie veilig.

Heerlik tussen wild en baie netjies en skoon. Was groot plesier om daar te bly en sal vir enige iemand aanbeveel.

Klein Karoo Game Lodge se terugvoer

Ek is so bly om te hoor julle het dit geniet & Dankie vir al die sterre

Klein Karoo Game Lodge
Aj S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S

Net te kort. Wou beslis langer bly!

Sien sterre.

Klein Karoo Game Lodge se terugvoer

Julle is altyd welkom.

Klein Karoo Game Lodge
Coebie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coebie J

Uitstekend en baie landelik en natuurskoon.

Skoon netjiese verblyf. Uiters veilig en pragtige diere wat te besigtig is.

Klein Karoo Game Lodge se terugvoer

Baie dankie, bly julle het die plekkie geniet.

Klein Karoo Game Lodge
Bryan M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan M

Ons verblyf was kort maar baie sal dit sonder huiwering aanbeveel.

Alhoewel ons laat opgedaag het, het die gaspaartjie ons baie goed ontvang. Hulle het ons baie op ons gemak laat voel en ons persoonlik na ons verblyf vergesel. Die huisie self was baie stylvol en gerieflik ingerig. Die omgewing waarin die chalet geleë is, sal enige natuurliefhebber gaande maak.

Selmari M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Selmari M

Baie mooi, netjiese huisie, dis 'n baie rustige plekkie met net natuur om jou. Mense is baie aangenaam. Ons sal definitief weer gaan.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, 15 km vanaf Oudtshoorn na Calitzdorp, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3697853cf552b13a150463810838c9c204356506072bbd12d45adf3470303820d4a974ef047a7a570450e8b132abbe7052c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 R62 15 km from Oudsthoorn to Calitzdorp 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.586655 22.03542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang