Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Tranquility

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-weg 135, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Karoo Tranquility bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf sentraal geleë in Oudtshoorn, 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 goed ingerigte eenhede, almal met privaat ingange en badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie, sitarea en eetarea asook toegang tot gratis WiFi. Buite het elke eenheid braaigeriewe asook veilige onderdakparkeerplek.

Die ligging van hierdie eiendom is naby winkels, restaurante, gewilde besienswaardighede, asook groot toegangsroetes, wat dit 'n ideale ligging maak vir stilhouplekke tussen bestemmings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Klein Karoo Tranquility
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gertruida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Jan Van Riebeeck-weg 135, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Van Riebeeck-weg 135, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df704f8020a644c8b987cd5a60eccb18a2e3e48dbe247932f19e7b7f003325d65c0c4312d32ff329c009167a6c90ecbb003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 135 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5993977 22.197861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang