Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jorg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Erica D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

'n Ware juweel digby die Seweweekspoort.

Veilig en gerieflike tuiste. Pragtige natuurskoon wat mooi eenheid vorm met stylvolle kothuis. Heerlike warm kaggel vir die winter, met genoeg hout. Dankie vir gasvryheid!

Christien S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien S

Rus en vrede!

Dit was 'n ongelooflike plek! Ons het baie lekker daar gebly! Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel, baie dankie, Lucille!

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage se terugvoer

Hi Christien.
Dit was lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou ondersteuning. Ons hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete, Lucille en Jorg.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Mark S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

We will be back.

What a gorgeous place, very welcoming, quiet and relaxing. Thanks again from Mark and Steve.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage se terugvoer

It was a pleasure to have you stay with us. We hope to see you again sometime in the future. Go well and take care. Jorg and Lucille

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Christie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, die beste ontvangs. Waarde vir geld en baie mooi plek. Sal beslis terugkom.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage se terugvoer

Thank you Christie for your continuous support and your kind review. We're looking forward to seeing you again in the future. All the best, Jorg and Lucille.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Jeanine D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Heerlike & rustige verblyf.

Netjies & skoon. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Baie rustig en pragtige uitsig op die berge. Die plaashonde was heerlike geselskap en het hulle baie geniet.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage se terugvoer

Thank you for your support and review. It was a pleasure to have a guest staying with us for a few days. Looking forward to seeing you again in the future.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Louis L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis L

Ruim netjies plek buite nie so wonderlik nie.

Goeie plek vir 'n nag se oorslaap vir reisigers.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage se terugvoer

Thank you for your support and for staying with us.

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde09ac10de2860f650226d3f9af2364a482aeb39db35c1733a857c802afbe5b1317e86a69f3fd9e6ee9927924dc8e5a2ecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage Opsoek 6656 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.482441716426 21.500799577246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang