Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Erica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Ware juweel digby die Seweweekspoort. Veilig en gerieflike tuiste. Pragtige natuurskoon wat mooi eenheid vorm met stylvolle kothuis. Heerlike warm kaggel vir die winter, met genoeg hout. Dankie vir gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus en vrede! Dit was 'n ongelooflike plek! Ons het baie lekker daar gebly! Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel, baie dankie, Lucille!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorg
Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Hi Christien. Dit was lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou ondersteuning. Ons hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete, Lucille en Jorg.

Mark S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We will be back. What a gorgeous place, very welcoming, quiet and relaxing. Thanks again from Mark and Steve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorg
Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
It was a pleasure to have you stay with us. We hope to see you again sometime in the future. Go well and take care. Jorg and Lucille

Christie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, die beste ontvangs. Waarde vir geld en baie mooi plek. Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorg
Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Thank you Christie for your continuous support and your kind review. We're looking forward to seeing you again in the future. All the best, Jorg and Lucille.

Jeanine D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike & rustige verblyf. Netjies & skoon. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Baie rustig en pragtige uitsig op die berge. Die plaashonde was heerlike geselskap en het hulle baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jorg
Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Thank you for your support and review. It was a pleasure to have a guest staying with us for a few days. Looking forward to seeing you again in the future.

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Ruim netjies plek buite nie so wonderlik nie. Goeie plek vir 'n nag se oorslaap vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Jorg
Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Thank you for your support and for staying with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jorg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde09ac10de2860f650226d3f9af2364a482aeb39db35c1733a857c802afbe5b1317e86a69f3fd9e6ee9927924dc8e5a2ecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage Opsoek 6656 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.482441716426 21.500799577246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang