Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R975 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Opsoek Plaas ongeveer 10 km vanaf Zoar. Dit is ideaal vir 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na rus en vrede in 'n stil omgewing.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en dit beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n spabad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het 'n slaapbank wat slegs vir 2 kinders geskik is, 'n enkelbed, 'n koffietafel en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die vallei en berge. Gaste kan al fresco-maaltye op die stoep nuttig of net lekker om die braaivleisvuur by die ingeboude braaigeriewe kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jorg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde09ac10de2860f650226d3f9af2364a482aeb39db35c1733a857c802afbe5b1317e86a69f3fd9e6ee9927924dc8e5a2ecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage Opsoek 6656 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.482441716426 21.500799577246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang