Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R975 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op Opsoek-plaas wat sowat 10 km vanaf Zoar geleë is en bied 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié knus kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n kinderslaapbank vir 2, 'n enkelbed, 'n koffietafel en 'n kaggel.

Die leefarea maak oop op 'n patio en spog met asemrowende uitsigte oor die vallei en berge. Gaste kan 'n al fresco-eetervaring geniet of gesellig verkeer rondom die ingeboude braai op die patio. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Erica D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Ware juweel digby die Seweweekspoort. Veilig en gerieflike tuiste. Pragtige natuurskoon wat mooi eenheid vorm met stylvolle kothuis. Heerlike warm ...
Sien meer
Jun 2024
Christien S
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede! Dit was 'n ongelooflike plek! Ons het baie lekker daar gebly! Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel, baie dan...
Sien meer
Mei 2024
Mark S
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back. What a gorgeous place, very welcoming, quiet and relaxing. Thanks again from Mark and Steve.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Christie V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly, die beste ontvangs. Waarde vir geld en baie mooi plek. Sal beslis terugkom.
Feb 2024
Jeanine D
5.0
Heerlike & rustige verblyf. Netjies & skoon. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Baie rustig en pragtige uitsig op die berge. Die plaashonde was hee...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jorg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde09ac10de2860f650226d3f9af2364a482aeb39db35c1733a857c802afbe5b1317e86a69f3fd9e6ee9927924dc8e5a2ecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage Opsoek 6656 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.482441716426 21.500799577246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang