Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Welgevonden Camp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Klein Karoo Welgevonden Camp bied verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is op 'n werkende plaas op die R327 naby die Paardeberg Natuurreservaat geleë.

Daar is 11 kampeerplekke beskikbaar wat apart gehuur kan word, of die hele kamp kan as 'n geheel gehuur word. Dit beskik oor 2 aparte ablusies, 1 vir mans en nog een vir dames, met 3 storte en 3 toilette in elk.

Die kampeerplekke het lopende water maar geen elektrisiteit nie. Mobiele braaiers en hout is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kom geniet die uniekheid van die Klein-Karoo onder die hange van die Langeberge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2078fd7aaf97453a3a3f7e4f1e39353e380c24bafc1319f129d1ab1a79d0e60697677e31fd238784d367e95f3ee0e3499e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) R327 Welgevonden Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.915090850961 21.512340613725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang