Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Kelkiewyn Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charné F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik, pragtig, en prakties. Ek en my man het vreeslik lekker gebly en sal die verblyf beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benedictus
Klein Kelkiewyn Selfsorg
Goeie dag Charnè, baie dankie, ek waardeer jou boodskap. Sien uit om julle weer te ontvang.

Karen E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjies en veilig. Baie dankie aan Bebedict en haar man vir die warm verwelkoming elke keer as ons daar is, die woonstel is altyd skoon, netjies en baie gemaklik. Ons sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benedictus
Klein Kelkiewyn Selfsorg
Groot plesier Karen, julle is altyd welkom en dankie vir die mooi resensie.

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Wonderlik skoon, baie gawe eienaars. Puik, netjies en alles wat mens nodig het vir 'n kort kuier in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Benedictus
Klein Kelkiewyn Selfsorg
Baie, baie dankie van die mooi resensie Danie, jy is altyd welkom. Hoop om jou gou weer te sien.

Johannes (hans) D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie lekker geslaap. Ons het die pragtige natuur skoon van die Laeveld vreeslik geniet. Dit was ook baie gerieflik naby al die inkopie sentrums. Die eienaars van Klein Kelkiewyn was baie vriendelik en gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Hulle het die oulikste twee klein dogtertjies wat vreeslik mooi en soet is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Benedictus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelkiewynstraat 65, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15e3ec5c7739607678d58580b00ab799cbaeccfa5dde2b246887b7724ffacc4fb2e40f79b3fe224552a66084b94d3f12e548?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 65 Kelkiewyn street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.484237456524 30.954165959634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang