Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Koraalboom

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Megan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful and tranquil. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Klein Koraalboom
Thank you for your lovely review, Megan. It was great having you here.

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ruim, mooi geleë blyplek, ideaal vir oornagverblyf. Goed toegeruste en baie ruim blyplek in 'n rustige omgewing. Vriendlike en hulpvaardige eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Klein Koraalboom
Baie dankie vir die pragtige resensie, Peter. Ons waardeer dit terdee. Hopelik sien ons julle weer binnekort.

Chante B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Peace and quiet. Nice, peaceful, beautiful, quiet. Very friendly and helpful host. Very neat and clean. Very safe. Very beautiful view of the mountains and garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Klein Koraalboom
Thank you for your lovely review, Chante. We appreciate it. It was lovely having you and we hope to see you again soon.

Tarryn L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was short but very homely. Amazing! Was short but very homely. The hostess was warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Klein Koraalboom
Thank you for your lovely review, Tarryn. It was an absolute pleasure having you here. We hope to see you again soon.

Mia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig, stil en pragtig. Met aankoms was ons warm verwelkom en het voorstelle gekry waar om te gaan eet. Die verblyf was pragtig en netjies. Ons het so lekker gebly! Sal Klein Koraalboom beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Klein Koraalboom
Baie dankie vir die pragtige resensie Mia. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Hopelik sien ons julle binnekort weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Klein Koraalboom
Thank you, Hanlie. It was lovely having you.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Klein Koraalboom
Baie dankie vir die voorstelle, Pim. Ons waardeer die terugvoering terdeë en sal werk aan die kwessies genoem.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Leon
Klein Koraalboom
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom.

Simone N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fabulous. Very comfortable and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Klein Koraalboom
Thank you for the lovely review, Simone. It is much appreciated.

Marizaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik! Rustig! Lekker! Dit was 'n heerlike blyplekkie! Die eienaars is baie vriendelike mense wat ons dadelik gemaklik en welkom laat voel het! Die plekkie het alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Klein Koraalboom
Baie dankie vir die pragtige resensie Marizaan. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 27, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c7e38bacb85bd489544bbebffb79cb1eb59afff551e7492036ac202766efdebcd7a5bbef72696cd102ce20f147427db927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 27 Keurboom Street Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.224157740065 19.200545682912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang