Klein Koraalboom
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Megan A - Sep 2024
Algehele gradering
Beautiful and tranquil.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you for your lovely review, Megan. It was great having you here.
Peter L - Mei 2024
Algehele gradering
Ruim, mooi geleë blyplek, ideaal vir oornagverblyf.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Peter. Ons waardeer dit terdee. Hopelik sien ons julle weer binnekort.
Chante B - Apr 2024
Algehele gradering
Peace and quiet.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you for your lovely review, Chante. We appreciate it. It was lovely having you and we hope to see you again soon.
Tarryn L - Mrt 2024
Algehele gradering
Was short but very homely.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you for your lovely review, Tarryn. It was an absolute pleasure having you here. We hope to see you again soon.
Mia H - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, stil en pragtig.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Mia. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Hopelik sien ons julle binnekort weer.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Simone N - Nov 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Marizaan M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik! Rustig! Lekker!
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Marizaan. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom en ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Ilze D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie naby aan hotel waar ons funksie was.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie Ilze. Ons is bly dat julle dit hier geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Justine P - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay, clean and comfortable.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you for the lovely review Justine. We really appreciate it. We wish you all the best for the new adventure you have embarked upon.
Irma F - Aug 2023
Algehele gradering
Hier kan ek vir 'n langnaweek kom rus!
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Irma. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Liza B - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Liza, sowel as die aanbeveling. Ons waardeer die insette.
Belinda V - Aug 2023
Algehele gradering
'n Klein juweel in Botrivier.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Belinda. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons is bly dat julle Botrivier kon verken. Ons sien julle hopelik binnekort weer.
Tim A - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik, elektrisiteit of nie!
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering Tim. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Gerry J - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely and tranquil place.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you Gerry. Your kind words mean a lot to us.
Gerry J - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you for your kind review, Angelo. It was a pleasure to have you at Klein Koraalboom. We wish you both a wonderful future together. Keep well.
Estie V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en toeganklik met vriendelike eienaars.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie Estie. Dit was 'n plesier om jou hier by ons te hê.
Maria V - Jan 2023
Algehele gradering
Alle geriewe was in 'n goeie toestand en ons het heerlik gebly.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Maria. Dit word waardeer. Julle is altyd welkom hier by ons.
Ninien S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir twee.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, Ninien. Ons is bly dat julle jul tyd hier geniet het.
Tena J - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful, perfect breakaway from the city.
Lees meerKlein Koraalboom se terugvoer
Thank you for your lovely review, Tena Johnson. We thoroughly enjoyed your stay and we hope to see you again.
Ronella F - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Baie rustige area.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Ronella. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Jo-maree B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was awesome, heerlik rustig en stil.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde, Jo-maree. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.
Lara S - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf saam met vriende voor die Woolworths Triathlon by Paul Cluver.
Joel S - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en netjies vir die twee van ons.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Joel. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Anton Z - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie Anton. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Ruzanne R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Ons sien uit na julle volgende besoek aan Klein Koraalboom.
Angelique S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Klein Koraalboom se terugvoer
Dankie Angelique, ons is baie bly jul het dit geniet en jul is hartlik welkom om weer te kom kuier!
Berdine H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en baie vriendelike eienaars!
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie Berdine. Kom kuier gerus weer.
Nadine D - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay at Klein Koraalboom.
Lees meerKlein Koraalboom se terugvoer
Thank you for the lovely compliments Nadine. We are very happy that you enjoyed your stay and our quaint, little town.
We hope to welcome you here again.
Ilse-mari N - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie Ilse-mari. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te huisves. Kom kuier weer.
Dewal N - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie Dewald. Dit is baie gaaf van julle. Kom kuier gou weer.
Vincent S - Nov 2022
Algehele gradering
Guest room spacious and tastefully decorated.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you for your lovely review Vincent. We take your recommendation under consideration.
Lukas O - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Klein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.
Annelia D - Okt 2022
Algehele gradering
Ek het geboek vir 4 volwassenes en hulle het gesê dit is eintlik bedoel vir 2 volwassenes en kinders.
Lees meerKlein Koraalboom se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Annelia. Ons is jammer dat jul ervaring nie te wense was nie. Ons neem hierdie ernstig op en rig onsself dienooreenkomstig.
Stel-mari E - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Klein Koraalboom se terugvoer
Thank you Stel-Mari. Your positive feedback is very much appreciated. We look forward to your next visit.
Riette D - Okt 2021
Algehele gradering
Nice relaxing atmosphere.
Klein Koraalboom se terugvoer
Dear Riette
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure hosting you all.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomstraat 27, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang