Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Koraalboom

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 27, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Koraalboom bied gasteverblyf en is op ’n kleinhoewe in Botrivier in die bergagtige Overbergstreek.

Verblyf word in 3 gaste-eenhede gebied. Elke eenheid het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke oopplan-eenheid het 1 badkamer en ’n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.

Die eenhede het ook elkeen ’n braai-area en gratis WiFi. Die eiendom het veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nazli D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Ons het nou wel bietjie laat gearriveer, maar dit was definitief die moeite werd.
Jan 2025
Renate H
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Ek sal enige tyd weer by Klein Koraalboom gaan bly. Dit was lekker gewees.
Des 2024
Anneke P
Besigheidsreis
5.0
Will be back soon! Absolute pleasure, very friendly and helpful hosts. Beautiful nature experience!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Megan A
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful and tranquil. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Peter L
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, mooi geleë blyplek, ideaal vir oornagverblyf. Goed toegeruste en baie ruim blyplek in 'n rustige omgewing. Vriendlike en hulpvaardige eienaars.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Keurboomstraat 27, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Koraalboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 27, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c7e38bacb85bd489544bbebffb79cb1eb59afff551e7492036ac202766efdebcd7a5bbef72696cd102ce20f147427db927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 27 Keurboom Street Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.224157740065 19.200545682912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang