Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Langebaan

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker-straat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Klein Langebaan is 'n selfsorghuis in Langebaan se Buiteklub. Die huis is sowat 1,5 km van die strandmeer af, ideaal vir 'n gesinsvakansie saam met vriende en familie, en geniet die rus en vrede ten volle weg van die gewoel van die stad se geraas.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en die oorblywende een het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n solder-sitarea wat lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste word veilige parkeerplek op die perseel gebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 5 resensies vir Klein Langebaan
Netheid
2.8/5
Diens
2.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Seeduiker-straat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Langebaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduiker-straat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998d4733c0647dae06acbf0e9a404c71eb1c5da0a1b4696d00d37f99d744d82b4cc3d007306e884286e0612996cf234d49d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 5 5 1 4 7 Seeduiker Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089405590418 18.042120822651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang