Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Moerasrivier Plaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alida L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike wegbreek in 'n stil plaasomgewing. Eienaars is besonder behulpsaam, gasvry en vrygewig. Dit is 'n goeie plek vir stap, fietsry of net ontspan. 'n Bonus is dat ons hond saam kon gaan. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Uitstekende waarde vir geld! Ons het oornagblyplek gesoek wat naby die hoofpad is en toeganklik met karavane. Die ligging en area is baie mooi en sal vir seker weer daar gaan bly. Ek sal net voorstel om die stoepdak toe te maak, as dit reën kan jy nie die braai gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Lekker rustig natuur gesig. Ja, baie lekker natuur omgewing. Ons dink net hulle kan 2 liter drinkwater in yskas bewaar in die somer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Baie rustig en mooi omgewing. Die eienaar was baie behulpsaam en het kom kyk of alles reg was. Die huis het alles wat nodig was en is netjies en skoon. Dit was 'n aangename ondervinding en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Teuns M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Goeie ondervinding, so bietjie "rustic", maar goeie herhinneringe. Was 'n goeie ondervinding gewees, eienaar is gasvry en betrokke in die besigheid. Nodig so bietjie opdatering van die fasiliteite, maar niks wat verf en onderhoud nie kan reg kry nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Mense was gasvry en gaaf. Gesels en help graag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Pragtige klein plekkie. Goeie oorstop-bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Peaceful getaway from city life. Great place to disconnect. Relaxing beyond belief, wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Awesome. Lieflike, skoon, veilige plek met awesome mense. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie lekker. Baie vriendelik en behulpsaam. En glad nie moeilik nie. Selfs lekker konfyt gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjNjliZTRlLTY1ZmItNGNlOC1iMGEyLWQ3ODg5ZWE0Y2FlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 R328 Klein Moerasrivier Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82339 22.038099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang