Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Moerasrivier Plaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir Klein Moerasrivier Plaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alida L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Heerlike wegbreek in 'n stil plaasomgewing.

Eienaars is besonder behulpsaam, gasvry en vrygewig. Dit is 'n goeie plek vir stap, fietsry of net ontspan. 'n Bonus is dat ons hond saam kon gaan. Ek sal beslis weer gaan.

Anton N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Uitstekende waarde vir geld!

Ons het oornagblyplek gesoek wat naby die hoofpad is en toeganklik met karavane. Die ligging en area is baie mooi en sal vir seker weer daar gaan bly. Ek sal net voorstel om die stoepdak toe te maak, as dit reën kan jy nie die braai gebruik nie.

Anna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Lekker rustig natuur gesig.

Ja, baie lekker natuur omgewing. Ons dink net hulle kan 2 liter drinkwater in yskas bewaar in die somer.

Fanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Baie rustig en mooi omgewing.

Die eienaar was baie behulpsaam en het kom kyk of alles reg was. Die huis het alles wat nodig was en is netjies en skoon. Dit was 'n aangename ondervinding en kan dit aanbeveel.

Teuns M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teuns M

Goeie ondervinding, so bietjie "rustic", maar goeie herhinneringe.

Was 'n goeie ondervinding gewees, eienaar is gasvry en betrokke in die besigheid. Nodig so bietjie opdatering van die fasiliteite, maar niks wat verf en onderhoud nie kan reg kry nie.

Rene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Mense was gasvry en gaaf.

Gesels en help graag.

Arie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie M

Pragtige klein plekkie.

Goeie oorstop-bestemming.

Donald R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald R

Peaceful getaway from city life.

Great place to disconnect. Relaxing beyond belief, wish we could have stayed longer.

Ernest D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest D

Awesome.

Lieflike, skoon, veilige plek met awesome mense. Sal beslis weer gaan.

Shaun E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E

Baie lekker.

Baie vriendelik en behulpsaam. En glad nie moeilik nie. Selfs lekker konfyt gekry.

Desmond L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond L

Baie rustig en veilig. Die personeel is baie vriendelik.

Gereelde wateronderbrekings kan egter baie frustrerend wees. Opwaslappe en afdroogdoeke ontbreek.

Ilse P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse P

'n Baie verrasende kuier

Klein Moerasrivier het vir ons heelwat verrassings ingehou. Die uitleg en vertoon van die plekkie was pragtig. Die gasheer is 'n baie vriendelike persoon, en ons het lekker gesels. Wat die eienaar dalk net moet meld is dat daar sonkrag op die plaas is en dat die bruin water waarin jy jou moet bad fontein water is. Verder het ons lekker gekuier.

Angus J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus J

Ons kuier was manjifiek.

Die stilte, gasvryheid en afsondering was baie goed. As ek weer moet wegbreek sal ek graag weer Moerasrivier besoek.

Winnie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie K

Fantasties, waarde vir geld en sal definitief teruggaan.

Vriendelike, warm ontvangs, huisie en opset skoon, netjies en gerieflik. Definitief ’n moet-sien, sal weer gaan.

Marie W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W

Pragtige huisies met ’n rustige plaas-atmosfeer.

Lekker koppe uitgeklim saam met eienaar se mammie van 78 jaar. Dankie Corrie en sommer ook vir die plante uit jou tuin. So tuis gevoel.

André J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André J

Lekker rustige omgewing. Ideale wegbreekbestemming uit die gewoel van die lewe.

Ons was vriendelik ontvang en alles was gereed vir ons verblyf. Ons het lekker gekuier en die rustigeheid terdeë geniet asook die gasvryheid. Waarlik 'n plek om weer en weer te besoek.

Riana B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Excellent - relaxing atmosphere with Karoo stars. Beautiful.

The owner and his wife are people persons and it was a pleasure staying there.

Tom U - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom U

Heerlik.

'n Unieke ondervinding vir ons, buite stadsgrense op 'n plaas met tuis geriewe. Almal was vriendelik en hulpvaardig en hartlik. En die beste braaihout om op jou eie stoep te braai. Sal weer daar wil bly indien die geleentheid dit bied.

Simone T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone T

Rustige area en vriendelike eienaars.

Baie vriendelike eienaars en hul het regtig moeite gedoen. Baie rustige area en ons het dit baie geniet om daar te oornag vir die naweek.

Andre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Heerlike, rustige ontsnap van die stadslewe.

Goeie ligging tussen Oudtshoorn en Mosselbaai. Die plaasatmosfeer was baie rustig, en die gasvryheid van die eienaar was gul en vriendelik.

Tallies T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T

Heerlik!

Waarde vir geld, met vriendelike gasvrye eienaars. Doen so voort!

Corrie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Rustig en veilig. Min mense geen lawaai nie. Asemrowend mooi.

Beveel aan vir kuiergaste wat rustig en veilig wil oorslaap. Hul gas toestelle maak kos voorberei en warm water in stort gerieflik sou daar krag onderbrekings wees. Was skoon en als op hul plek. Vir die prys, is dit 'n groot ja vir oorslaap.

Neil S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil S

Nice and quiet.

Nice and quiet little place to stay, will stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker stil.

Lekker rustige klein plekkie om te bly, sal weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

André S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André S

Heerlike plaasatmosfeer!

Ons het gegaan as toeriste, is ontvang as gaste en het Kleinmoerasrivier verlaat as vriende. Wonderlike mense, gasvry, gulhartig en warm van hart. Jy kan nie net hier oorbly sonder om bederf te word en te voel dat jy vriende verlaat wanneer jy by die hek uitry nie!

Wessel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel V

Rustig en mense baie gasvry.

Verblyf baie geniet en Wikus en sy ma baie gasvry. Sal dit beslis aanbeveel en sal beslis weer gaan. Baie dankie julle.

Rana C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C

Wow, vir seker kos vir die siel. Rustig en veilig.

Eienaar Wikus en sy ma Corrie is fantastiese mense en dan praat ek nie van die gasvryheid wat hul teenoor ons geopenbaar het nie. Ons honde was welkom en het omtrent die plaaslewe geniet. Well done! Ons verblyf was 10/10. Wikus en sy ma Corrie se gasvryheid het geen perke. Hierdie wegbreek was kos vir ons siel. Rustig en veilig. Hier staan tyd stil. 10/10 vir hierdie mens wees mense.

Nadia T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Die verblyf was wonderlik, skoon en netjies.

Hulle het van die begin af baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die plek was maklik om te kry, lekker stil en rustig waar ons weer mens kon word. Ons het ook lekker gekuier met die mense op die plaas. Ons het elke oomblik van ons tyd daar geniet en sal die plek kan aanbeveel vir enige iemand. Ons sal definitief ook weer daar 'n draai maak.

Leon Morne D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon Morne D

Wonderful time out.

We had a wonderful stay at Klein Moerasrivier Plaas. Our host was absolutely brilliant, always willing to help when we needed help. The mountain views will take your breath away, and waking up to fresh, crisp mornings was such a pleasure. The cottage we stayed in was clean and neat, and perfect for our needs. My son loved Ben (the dog), and had a ball playing in the open spaces. We would definitely love to come stay again.

Jorina G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina G

Beste waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.

Als was puik! Sal die akkommodasie beslis aanbeveel!

Linda D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Was nog die mooiste gastehuis wat ons in gebly het.

Ons het net 'n oornag akkommodasie gesoek, maar met aankoms by Klein Moerasrivier Plaas wou ons sommer langer bly. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Baie vriendelik verwelkom en sommer dadelik tuis gevoel. Die omgewing is prentjie mooi en ons kan nie wag om weer by Klein Moerasrivier Plaas te oornag nie.

Liza J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J

Rustig, privaat, netjies.

Heerlike rustige atmosfeer, vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld!

Franciske M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M

Rustig en alles wat nodig is.

Ons het ons verblyf baie geniet. Klein Moerasrivier is heerlik stil en rustig en ons het regtig alles daar gehad wat nodig was vir ons een-dag oorbly. Ons het gevra vir 'n ekstra kombers en dit dadelik gekry. Wikus was baie vriendelik en behulpsaam. Sal Klein Moerasrivier vir enige iemand aanbeveel en beslis weer gaan.

Zahiedah T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahiedah T

Awesome experience.

I loved the fact that we didn’t stay in the town. I loved the farm experience and the owners were very friendly. I will definitely come back again.

Sonya O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O

Netjiese oornagverblyf.

Die ontvangs was vriendelik. Die huisie is klein maar het alles wat jy nodig het. Daar is nie winkels naby nie, so vat alles wat jy nodig het saam. Die omgewing is baie rustig.

Kotie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie M

Rustige luilekker plaas-ervaring.

Behuising skoon en netjies, alles wat nodig is, is daar. Mooi omgewing. Vriendelike mense. Sal die juweeltjie weer besoek en ook aan ander aanbeveel wat 'n rustige plaasatmosfeer wil hê.

Manie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Baie aangenaam gewees.

Baie aangenaam en lekker gewees en baie geniet.

Janet J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J

Baie lekker gebly, waarde vir geld, stil en rustig.

Stil en rustig. Huis het alles wat benodig is. Veilig. Mooi uitsig.

Vicky S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky S

Was rustig, gemaklik en sal weer daar gaan kuier.

Die kamer was goed toegerus en gemaklik. Dit was baie rustig en het die varslug so waardeer. Die eienaar was baie vriendelik en hulpsaam. Sal baie graag weer daar 'n draai gaan maak.

Rozi S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozi S

Die plek sluk mens eintlik in van rustigheid.

Met aankoms voel jy alreeds welkom. 'n Wegbreek van alle rumoer en bedrywigheid van stadslewe laat hierdie plek jou voel om net skoene uit te skop en agteroor te sit. Voorwaar 'n plek van rustigheid.

Renee J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee J

Baie lekker gebly en rustige atmosfeer!

Baie netjies! Ons het dit baie geniet.

Pieter P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Uitstekende diens en pragtige omgewing.

Puik diens en waarde vir geld.

Heidi V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Dit was rustig en genotvol.

Dankie vir 'n heerlike tyd by Klein Moerasrivier Plaas. Alles was soos dit op die advertensie gelyk het. Die eienaars is so, so vriendelik en was baie behulpsaam. Sal graag weer teruggaan vir 'n rus naweek in die natuur.

Charne D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne D

Lekker plek om te onstspan en weg te kom van die stad se gejaag.

Die plekkie was baie netjies en daars als wat nodig is, Wikus was baie behulpsaam en gasvry, sal die plekkie beslis aanbeveel.

Conrie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrie S

Dit is baie skoon, al die nodige fasiliteite. Word met baie behulpsaamheid verwelkom en dit is baie baie veilig en rustig.

Ek het vir Mnr van der Merwe-hulle al ook terugvoer gegee en net genoem dat daar 2 dingetjies is aan te werk. Dit is net om die net bo-op die stoepdak vas te maak. Dit is soms winderig daar en dan kan dit bietjie hinderlik wees. En 'n plastiekdeksel net aan te skaf vir die mikrogolf. Dan is daar net twee klein ander dingetjies: 'n Goeie vastrapmatjie voor die stort sodat 'n mens nie sal gly nie en een of twee hakies vir 'n mens se waslappe. Verder het ek regtig baie lekker gebly. Dit is nou nie Mnr van der Merwe-hulle se skuld nie: dis 100 maal lekkerder as 'n mens iemand net saam het.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjNjliZTRlLTY1ZmItNGNlOC1iMGEyLWQ3ODg5ZWE0Y2FlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 R328 Klein Moerasrivier Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82339 22.038099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang