Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Moerasrivier Plaas

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Moerasrivier Plaas bied selfsorgverblyf op 'n plaas 35 km buite die historiese dorpie Oudtshoorn.

Verblyf word gebied in 3 individueel versierde 1-slaapkamer-eenhede, naamlik Klipspringer, Ribbok en Kudu. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Alle eenhede het braaigeriewe en is troeteldiervriendelik.

Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan doendinge soos visvang, voëlkyk en bergfietsry in en om die plaas geniet.

Daar is verskeie ongeïdentifiseerde staproetes beskikbaar op die plaas oorkant die pad wat langs die Moerasrivier en in die voorheuwels van die Outenoquabergreeks en die Attekwaskloof geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Alida L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek in 'n stil plaasomgewing. Eienaars is besonder behulpsaam, gasvry en vrygewig. Dit is 'n goeie plek vir stap, fietsry of net ontspan...
Sien meer
Okt 2023
Anton N
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld! Ons het oornagblyplek gesoek wat naby die hoofpad is en toeganklik met karavane. Die ligging en area is baie mooi en sal ...
Sien meer
Jan 2023
Anna V
Gesin met tieners
4.6
Lekker rustig natuur gesig. Ja, baie lekker natuur omgewing. Ons dink net hulle kan 2 liter drinkwater in yskas bewaar in die somer.
Des 2023
Fanie V
Gesin met klein kinders
4.4
Baie rustig en mooi omgewing. Die eienaar was baie behulpsaam en het kom kyk of alles reg was. Die huis het alles wat nodig was en is netjies en skoon...
Sien meer
Apr 2023
Teuns M
Saam met lewensmaat
4.2
Goeie ondervinding, so bietjie "rustic", maar goeie herhinneringe. Was 'n goeie ondervinding gewees, eienaar is gasvry en betrokke in die besigheid. N...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Moerasrivier Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjNjliZTRlLTY1ZmItNGNlOC1iMGEyLWQ3ODg5ZWE0Y2FlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 R328 Klein Moerasrivier Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.82339 22.038099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang