Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Morgenster B&B

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 2, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Morgenster B&B is geleë in Observatory, Johannesburg, naby die Observatory Gholfbaan, die oudste gholfklub in Johannesburg en 'n kort entjie se ry vanaf vooraanstaande Johannesburgse skole; St John's College, King Edward en Rhodean.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n stylvol versierde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuisie en -leefarea met 'n platskerm-TV en DStv in die eenheid. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang.

Die instansie bied ook gratis WiFi-internettoegang en 'n rugsteunkragopwekker om te verseker dat gaste nie baie verontrief word nie. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. 'n Kontinentale ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar indien vooraf bespreek.

Vir ekstra gerief is daar veilige parkeerplek op die perseel.

Klein Morgenster B&B is sentraal tot Johannesburg se vermaakarea, verskeie winkelsentrums en 'n verskeidenheid outentieke restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wesstraat 2, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink Klein Morgenster B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 2, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYWVkMzgyLTJlNDQtNDA2Yy1iYzk0LTQwZjM3NTliMmEzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2 West Street Observatory 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.178838 28.084307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang