Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradijs Country Retreat Big Apartment 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43 by die Pearly Beach-wisselaar, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Klein Paradijs Country Retreat Big Apartment 8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Pearly Beach in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie op soek na 'n lekker wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 2, perfek vir romantiese etes. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Buite het gaste toegang tot bykomende buitelug-eetplek, wat rustige uitsigte op die omliggende berge bied. Daar is ook 'n braai-area wat die perfekte plek is vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R43 by die Pearly Beach-wisselaar, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43 by die Pearly Beach-wisselaar, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78eefe772e14fb41817f3e553647d8b92f64ceb76e28625ddc1bb4238b9a1adc0296f00b2f1e7cbe69e0a602849506a73ac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
R43 at the Pearly Beach Crossing Klein Paradjis Farm 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.656370214629 19.534678271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang