Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradijs Country Retreat Big Thatched Cottage 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Klein Paradijs Country Retreat Big Thatched Cottage 4 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Pearly Beach en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 in die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai.

Buite is daar nog sitplek en 'n asemrowende uitsig op die berg en oor die meer.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c5b2725d065a3543e452bb7a762db1fc968a11d46fba752ff7a02003264edf8461060709e32b01f796194c41318634df151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 6) R43 at the Pearly Beach Crossing Klein Paradjis Farm 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.656370214629 19.534678271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang