Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradijs Country Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Anton K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Baie gemaklik, skoon en netjies. Baie mooi, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Colin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Peaceful, close to sea and mountain. Friendly welcome, lovely rustic cottage with indoor braai facility. Comfortable and clean bedding. Cool shower in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker sentraal geleë en dus binne kort afstand van ander kusdorpies. Omgewing is rustig en buite geraas van die stad se bedrywighede. Plekkies is toegerus met basiese benodigdhede en baie ruim. Dis werklik ‘n lekker plaas atmosfeer met koeie en skape in die agtergrond. Die weer was ook lieflik koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Naweek saam eggenoot en hondekind. Bleedskone landskap. Egte vriendelikheid. Ons honde kind het veral die vryheid geniet en die stap roetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susanne
Klein Paradijs Country Retreat
Hi Marisha, Thank you for your Rating. We hope to see you both again with your 4 legged friend on our farm Have a lovely Day Michael and Susanne

Izelle S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Stil en rustig. Verblyf is basies, maar skoon en netjies. Alles vir selfsorg word voorsien. Heerlik gaan stap en stilte geniet. Die kampie vir honde is langs die kothuis. Die kothuis is nie ten volle omhein nie. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Susanne
Klein Paradijs Country Retreat
Thank you for you review Izelle. Hope we see you soon again. Regards, Michael

Nico C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Rustige atmosfeer, nonnetjies uile wat daar broei was 'n bonus. Met aankoms 8 eiers en Kersfeeskoekies by aankoms ontvang wat nogal 'n "special" verwelkoming was. Dis 'n heerlike, rustige plaasatmosfeer maar 2 km weg van Pearly Beach (goeie ligging). Sal beslis aanbeveel en weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andri D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Dit was beslis 'n klein naweek paradys. Vriendelike ontvangs gehad. Die ligging is uitstekend vir ons doeleindes gewees. Uit die dorp uit en weg van groot groepe mense. Ons het 'n behoorlike plaasgevoel gekry. 'n Bonus was natuurlik die hoeveelheid voëls wat ons gesien en gehoor het. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantastic place to have a great rest. Great guests and staff to make your stay a holiday. We have enjoyed each and every minute. Thank you Suzanne and Michael - see you again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Great location in Overberg. Very helpful if you have issues that needed to be attended to. Located very centrally in the Overberg to explore other areas. Peaceful surrounds. Will definitely revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Clean, friendly, everything as it should be. Very clean and had everything there even firewood, free range eggs, jam. Very clean and tidy unit. Good for pets. Owners very friendly and helpful. Only a few minutes from Pearly Beach. Very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 20 km vanaf Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e7ae164e76993bb9bbf70b6b061f6fb029cc78ddb673157d1bc6ef9bf941840aca1163e80755ddb73d51c0e70e3042f8ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 On the R43 at the Pearly Beach Crossing Klein Paradjis Farm, Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.656399811116 19.534688678901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang