Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradijs Country Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Klein Paradijs Country Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anton K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton K

Baie gemaklik, skoon en netjies.

Baie mooi, rustige omgewing.

Colin P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P

Peaceful, close to sea and mountain.

Friendly welcome, lovely rustic cottage with indoor braai facility. Comfortable and clean bedding. Cool shower in the bathroom.

Louise W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Lekker sentraal geleë en dus binne kort afstand van ander kusdorpies.

Omgewing is rustig en buite geraas van die stad se bedrywighede. Plekkies is toegerus met basiese benodigdhede en baie ruim. Dis werklik ‘n lekker plaas atmosfeer met koeie en skape in die agtergrond. Die weer was ook lieflik koel.

Marisha S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha S

Naweek saam eggenoot en hondekind.

Bleedskone landskap. Egte vriendelikheid. Ons honde kind het veral die vryheid geniet en die stap roetes.

Klein Paradijs Country Retreat se terugvoer

Hi Marisha,
Thank you for your Rating.
We hope to see you both again with your 4 legged friend on our farm
Have a lovely Day
Michael and Susanne

Klein Paradijs Country Retreat
Izelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S

Stil en rustig.

Verblyf is basies, maar skoon en netjies. Alles vir selfsorg word voorsien. Heerlik gaan stap en stilte geniet. Die kampie vir honde is langs die kothuis. Die kothuis is nie ten volle omhein nie. Ons sal beslis weer besoek.

Klein Paradijs Country Retreat se terugvoer

Thank you for you review Izelle. Hope we see you soon again.
Regards,
Michael

Klein Paradijs Country Retreat
Nico C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Rustige atmosfeer, nonnetjies uile wat daar broei was 'n bonus. Met aankoms 8 eiers en Kersfeeskoekies by aankoms ontvang wat nogal 'n "special" verwelkoming was.

Dis 'n heerlike, rustige plaasatmosfeer maar 2 km weg van Pearly Beach (goeie ligging). Sal beslis aanbeveel en weer terugkom.

Andri D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andri D

Dit was beslis 'n klein naweek paradys.

Vriendelike ontvangs gehad. Die ligging is uitstekend vir ons doeleindes gewees. Uit die dorp uit en weg van groot groepe mense. Ons het 'n behoorlike plaasgevoel gekry. 'n Bonus was natuurlik die hoeveelheid voëls wat ons gesien en gehoor het. Sal beslis weer daar bly.

Johnny M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny M

Fantastic place to have a great rest.

Great guests and staff to make your stay a holiday. We have enjoyed each and every minute. Thank you Suzanne and Michael - see you again soon!

Rohan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan K

Great location in Overberg.

Very helpful if you have issues that needed to be attended to. Located very centrally in the Overberg to explore other areas. Peaceful surrounds. Will definitely revisit.

Barry T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry T

Clean, friendly, everything as it should be.

Very clean and had everything there even firewood, free range eggs, jam. Very clean and tidy unit. Good for pets. Owners very friendly and helpful. Only a few minutes from Pearly Beach. Very peaceful.

Bea B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea B

Wonderlike, afgesonderde wegbreek.

Dit is baie oulike huisies in 'n ou boustyl wat net buite Pearly Beach is. Daar is wonderlike natuur in die area en ons het heerlik ontspan.

Klein Paradijs Country Retreat se terugvoer

Thanks Etienne for your kind review. We hope to see you again soon. We've had some good rain lately and everything is starting to look greener again. Stay well. Susanne and Michael

Klein Paradijs Country Retreat
Johnny M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny M

We had a great time at Klein Paradijs and surrounding area.

Great host and wonderful and neat little cottage.

Lurene K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lurene K

Heerlike wegbreek in stilte en vrede saam met familie.

Hulle moet net na die ga plaat kyk, die een werk nie en die gasyskas maak nie koud nie.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 20 km vanaf Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e7ae164e76993bb9bbf70b6b061f6fb029cc78ddb673157d1bc6ef9bf941840aca1163e80755ddb73d51c0e70e3042f8ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 On the R43 at the Pearly Beach Crossing Klein Paradjis Farm, Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.656399811116 19.534688678901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang