Klein Paradijs Country Retreat
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 20 km vanaf Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klein Paradijs Country Retreat is aan die Overberg se Walviskus geleë en is naby bekende kusoorde soos Pearly Beach en Gansbaai, tussen Hermanus en Kaap Agulhas, Afrika se mees suidelike punt. Die perseel is 140 hektaar groot en is die ideale plek om te ontspan.
Verblyf is beskikbaar in rustieke Cape Kothuise, waarvan 2 troeteldiervriendelik is, asook kontemporêre adobe-styl woonstelle. Al die eenhede is volledig toegerus vir selfsorg en word omring deur oop velde. Gaste het toegang tot die plaasdam en die privaat natuurreservaat met sy inheemse flora en voëllewe.
Doendinge in die omgewing sluit in voëlkyk, die verkenning van plaaslike markte en wynkelders, walviskyk van Junie tot November, en haaihokduik. Die fynbos-landgoed is naby pragtige strande en verskeie gewilde troulokale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Susanne Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 20 km vanaf Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Paradijs Country Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 20 km vanaf Gansbaai, 7220, Wes-Kaap