Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Pietet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlike wegbreek sien gou weer. Baie lekker gebly. Sal gou weer gaan. Skoon, netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie lekker kuierplek vir groot groep familie. Dit was baie lekker en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Fantasmagories Dit was heerlik om daar te rus. Matras kort bietjie aandag. Kan bietjie meer kombuistoerusting insit, maar verder was dit ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Relaxing. We had a lovely stay, quiet and relaxing. Very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Dis baie stil en rustig, en dit help so baie dat die hondjies ook kon saamgaan. Die rivier is pragtig daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adri T
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Lekker maar mens besoek die oord slegs eenkeer. Mens kry presies waarvoor jy betaal. Het 'n quad rit vir 4 bespreek by ontvangs om 9h00 vir 14h00. Om 14h05 het hulle die quads uitgehaal en daar was slegs 4, wat natuurlik die gids insluit. Een quad was stukkend, maar dit is nie vir ons voor die tyd gesê nie, so ons het dit gekanselleer. Die swembad area se gras is lank, die petting zoo moes eintlik die travelling zoo wees, want hulle maak die braairoosters skoon, mis langs die stoep, kom lê langs die stoep en stamp die buitest dromme om. Moenie eenheid 2, 4 of 6 bespreek nie, want die vlieë sal jou wegdra.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Johan S
Kort verblyf
2.8
Feb 2024

Kan beter. Verblyf baie goed en netjies. Kliëntediens baie swak, misluk kortaf. Braaigeriewe nie baie prakties nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Corne S
Kort verblyf
2.2
Jan 2024

Beter verwag. Nee, vuil huis en geen onderhoud in die tuin nie. Voordeur kon nie sluit nie - onveilig.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4821e7375eb9faef2b52d7c02f32bf5c3aa9bcbb76ef3b4aca0a8078c61c6363a4c166b5679f395a0bd57eba46cedbe8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 Road S1052 Farm Palmiet Fontein 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823171650684 27.515964067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang