Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 28 resensies vir Klein Paradys
Netheid
3.3/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Pietet S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietet S

Heerlike wegbreek sien gou weer.

Baie lekker gebly. Sal gou weer gaan. Skoon, netjies en rustig.

Hannes J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

Baie lekker kuierplek vir groot groep familie.

Dit was baie lekker en waarde vir geld.

Andrea S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S

Fantasmagories

Dit was heerlik om daar te rus. Matras kort bietjie aandag. Kan bietjie meer kombuistoerusting insit, maar verder was dit ongelooflik lekker.

Tracey M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M

Relaxing.

We had a lovely stay, quiet and relaxing. Very pleasant.

Chantelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle B

Baie lekker en rustig.

Dis baie stil en rustig, en dit help so baie dat die hondjies ook kon saamgaan. Die rivier is pragtig daar.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adri T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri T

Lekker maar mens besoek die oord slegs eenkeer. Mens kry presies waarvoor jy betaal.

Het 'n quad rit vir 4 bespreek by ontvangs om 9h00 vir 14h00. Om 14h05 het hulle die quads uitgehaal en daar was slegs 4, wat natuurlik die gids insluit. Een quad was stukkend, maar dit is nie vir ons voor die tyd gesê nie, so ons het dit gekanselleer. Die swembad area se gras is lank, die petting zoo moes eintlik die travelling zoo wees, want hulle maak die braairoosters skoon, mis langs die stoep, kom lê langs die stoep en stamp die buitest dromme om. Moenie eenheid 2, 4 of 6 bespreek nie, want die vlieë sal jou wegdra.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Kan beter.

Verblyf baie goed en netjies. Kliëntediens baie swak, misluk kortaf. Braaigeriewe nie baie prakties nie.

Corne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Corne S

Beter verwag.

Nee, vuil huis en geen onderhoud in die tuin nie. Voordeur kon nie sluit nie - onveilig.

Yolanda K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Dit was baie lekker gewees, die diens en hulp is fantasties.

Daar is diere gewees, dit was baie pret met hulle. Ek sal enige tyd weer gaan. Baie vriendelike ontvangs en hulp gekry.

Hendrik A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Lekker gekuier in 'n rustige omgewing.

Ons het lekker gebly, wees net bewus daar is baie goggas (dis nie die eienaar se skuld nie, die plek is immers naby die water en daar is plaasdiere op die perseel). Dit het 'n tipiese plaashuisgevoel, so dit is glad nie modern of luuks nie. Daar is hier en daar in die huis wat 'n regmaak of opgradering nodig het.

Sonja L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Rustig en baie stil.

Het Saterdag daar aangekom en moes ongelukkig die Maandag oggend weens mediese redes weer terug huis toe kom. Sal maar op 'n ander geleentheid weer daar gaan vakansie hou. Die visvangplekke was nie baie lekker nie, daar was geen trappe na die rivier toe nie. Dit was baie steil af gewees. Verder het die mense van die huisie langs ons op ons plek voor ons huisie vis gevang omdat hulle area ontoeganklik vir hulle was. Verder was dit baie rustig en stil. Daar kan miskien net gekyk word om bietjie die spinnekoppe te spuit. Daar is vreeslik baie in en om die huis nie.

Gerda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S

Baie rustig en het die natuur en plaasdiere geniet.

Dit was baie rustig en die kinders het die plaasdiere baie geniet. Mens kan lekker gaan stap en langs die rivier sit en die stilte geniet. Jy kan kos by die restaurant bestel en hulle lewer dit by jou eenheid af en dit is regtig lekker kos. Hulle is tans besig met verbeteringe op die oord en sodra hulle klaar is, gaan dit definitief 'n juweel wees. Die winkeltjie het die nodigste goed, maar daar was nie altyd ys nie en van die vars goed was nie meer vars nie. Ons was in die plaashuis (3 slaapkamers) maar net een waaier. Asook nuwe asdromme op die oord, veral by die swembad, want dit is deur geroes en als val deur.

Pieter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Alles wat ons nodig gehad het.

Die eenheid was goed toegerus.

Nicolien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolien V

Dit was skoon, stil en baie lekker!

Baie plek om te stap en ontspan, vriendelike mense en llamas en ponies wat voor jou deur kom eet. Wonderlike plek.

Wilna W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W

Rustig. Kinders geniet die diere vreeslik baie.

Alles was goed tot die bestuurders (man en vrou) vir mekaar begin skreeu het en op mekaar gevloek het. Ons was by die kantoor en het elke liewe woord gehoor. Dit was baie onvanpas gewees. Hulle weet daar is ponies en diere wat daar vrylik rondbeweeg, maar daar is nie 'n deksel op een asblik nie. Kort-kort kom maak die ponies 'n draai, dan vaar hulle eerste in die asblikke in. Verder was dit rustig. Dis net in die aand as jy slaap en die krag kom terug na loadshedding dan skreeu die alarm tot iemand eendag besluit om hom af te sit. Dit was nogal steurend gewees. Die dubbelbedmatras was ook glad nie gemaklik gewees nie.

Dikeledi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi M

It was good.

My stay was great, we really enjoyed ourselves and the staff that welcomed us and the staff that worked on that weekend were really friendly. The manager who I had been communicating with after making my payment is seriously rude and almost messed up my weekend before it even began. I don't appreciate such treatment as if we are not paying. She needs to be taught how to communicate with clients and keep in mind that when we go out it's because we need to relax and not be stressed out by employees who don't know how to treat their customers.

Francois T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Rustig en ontspanne.

Vir ons wat 'n wegbreeknaweek van die stad wil hê is dit 'n baie geleë plekkie. Die wat van visvang hou sal ook daarvan hou.

Mark / Ria F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mark / Ria F

Behalwe vir die resturant wat nie oop is nie, heel rustig.

Moenine hierna toe gaan as u aktiewe wegbreek soek, dus vir rustig wees en minder as niks doen nie.

Karin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karin S

Teleustellend.

Rondawel 8 se kombuis het geen braaibak of slaaibak nie en messegoed is van baie swak gehalte. Rondawel 6 se kombuis was beter gestock. Liggies vir beurtkrag nie gelaai nie en Rondawel 8 se laaier het nie gewerk nie. Geen spieëls in slaapkamers nie. Die baie kragdrade was kommerwekkend! Te veel verlengstukke van 1 kragprop af. Tent 2 se stortkop is stukkend en ons kon dit die hele naweek nie gebruik nie. Die afvoerpyp van stort en buitewasbak is ook stukkend en vuil water borrel uit en maak plasse buite die tent. Nie baie higiënies nie.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ninette H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ninette H

Absoluut teleurstellend.

Het die dag vroeër huis toe gegaan. Glad nie die moeite of geld werd nie. Was baie teleurgesteld.

Deidre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Rustig.

'n Netjiese rustige atmosfeer, met vriendelike staf.

Anida J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anida J

Lekker rustige wegbreek.

Die rivier was in vloed wat ń besonderse gesig was! Baie voëls om te bewonder en die babavarkies te dierbaar. Die quads het ons baie geniet, Sipho was ń goeie gids en dankie Azelna vir jou moeite met ons spesiale versoek.

Marius W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius W

Baie rustig en ontspanne plek om te wees.

Dit was baie lekker rustig. Die kamers is netjies en die kombuis. Daar was wel nie krag in die oggende nie en die gasstofie se gasbottel was leeg, dit moet asb. gereeld nagegaan word in hierdie tyd van loadshedding. Die badkamer kort definitief 'n oordoen. Vervang asb. die toilet en teëls en dit sal klaar 'n groot verskil maak. Die braaier is nie onderdak nie en as dit reën kan jy nie braai nie. Verleng die afdak tussen die twee eenhede en maak die braaiers met skoorstene.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Matthias M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Matthias M

Very bad experience. Reception not very friendly.

The free Wi-Fi never works when I signed in. The people were not friendly. After I entered the unit I found stuff broken and when I spoke to them, they got angry at me and they wanted a breakage fee that I did not pay. I will never recommend this place to anyone.

Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R632
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4821e7375eb9faef2b52d7c02f32bf5c3aa9bcbb76ef3b4aca0a8078c61c6363a4c166b5679f395a0bd57eba46cedbe8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R632 per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 Road S1052 Farm Palmiet Fontein 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823171650684 27.515964067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang