Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elizabeth M D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Bushveld bliss! Second time staying here. Still the same wonderful home away from home experience and more! June is a 5-star host. Thank you for your hospitality, June. It was nice to relive wonderful memories and to see all the amazing animals in the park again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Highly recommend and we will visit again. We had an awesome stay at this lovely home, even though we chose a week that there was a heatwave! The home was beautifully kitted out and clean and neat. The air conditioners in the bedrooms were a bonus in the heat as well as the pool. Great location and we saw lots of game that came to visit up close.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig, skoon, gerieflik en elegant. Ons het heerlik gebly, lekker geswem en gebraai. Nagapies in die bome, talle diere wat kom kuier en gevoel of ons op 'n luukse vakansie is met hierdie moderne huis. Ons het veilig gevoel en was net 'n klipgooi weg van die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Ek dink nie sommer ons sal weer iewers anders in Marlothpark bly nie, Klein Paradys sien ons hopelik gou weer! Die eienares het ook vooraf en gedurende ons kuier in kommunikasie oor kragonderbrekings en nodige sleutelreëlings gebly. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2024

Very good and enjoyable! Very good and safe for children. Enjoyed our stay very much and will book for a longer period next time because we will go back again. Had a good, relaxed time away from the daily full programme.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jared B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Awesome, and will definitely be back. It was an awesome place to stay, we had a lot of animals visit, and the bush babies visited every night, which was amazing. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Skoon! Ongelooflik mooi en privaat. Seker die beste plek wat ons nog ingebly het. Veilig en stil. Baie diere gesien. Naby aan als en baie ekstras in die huis. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Natuur en heerlike verblyf op sy beste! Wat 'n ongelooflike voorreg om so na aan die natuur te kan wees in 'n pragtige, skoon, gerieflike, veilige Klein-paradys-huis Ek sal dit vir seker kan aanbeveel. Dit was ongelooflik lekker! June jy is 'n great gasvrou, dankie vir jou WhatsApps met die aanwysings en tou-wys maak met die aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Onvergeetlik rustig. Rustige plekkie in die bos met vreeslik baie diere wat kom kuier het, lekker swembad en vuurtjie. Sal definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Pragtige huisie in die bos. Huis is baie smaaklik gemeubileer. Diere is mak en heeltyd teenwoordig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine Q
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Wonderlike ervaring. Was baie meer as wat ek verwag het. Die stilte en die wild wat ons elke dag besoek het, was 'n aangename verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdlaan 3815, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfb8f726164aed4ba17f7d8d25ddca03406fcdfa12298d15a21c2a0e7b863835270a54a43aa20b4bf8ebe8a5e8eb0d9bd10d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 3815 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.349593138239 31.796019492971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang