Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdlaan 3815, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein Paradys is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die park se winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die pragtig versierde huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en die eetarea het genoeg sitplek sodat gaste hulle maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is ook braaigeriewe en 'n swembad.

Die huis is baie privaat geleë en kyk uit oor die parkland.

Nagapies kom kuier met sonsondergang en sal selfs piesang uit jou hand eet as jy doodstil sit. Ander wild wat ook gesigwys sluit koedoes, impalas, vlakvarke, zebras en blouwildebeeste in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elizabeth M D
Besigheidsreis
5.0
Bushveld bliss! Second time staying here. Still the same wonderful home away from home experience and more! June is a 5-star host. Than...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Barbara G
5.0
Highly recommend and we will visit again. We had an awesome stay at this lovely home, even though we chose a week that there was a heat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Pieter L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon, gerieflik en elegant. Ons het heerlik gebly, lekker geswem en gebraai. Nagapies in die bome, talle diere wat kom kuier en gevoel of ons...
Sien meer
Aug 2023
Marilize V
Gesin met tieners
5.0
Natuur en heerlike verblyf op sy beste! Wat 'n ongelooflike voorreg om so na aan die natuur te kan wees in 'n pragtige, skoon, gerieflike, veilige Kle...
Sien meer
Jul 2023
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik rustig. Rustige plekkie in die bos met vreeslik baie diere wat kom kuier het, lekker swembad en vuurtjie. Sal definitief weer daar kuier.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

June Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 57

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Birdlaan 3815, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Klein Paradys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdlaan 3815, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfb8f726164aed4ba17f7d8d25ddca03406fcdfa12298d15a21c2a0e7b863835270a54a43aa20b4bf8ebe8a5e8eb0d9bd10d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 3815 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.349593138239 31.796019492971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang