Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys Guest Farm

 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
 38 Beskikbaar
Karavaanpark-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 265
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Elke staanplek het elektrisiteit en gras. Elke staanplek het 'n 16 AMP-kragpunt en waterpunte naby. Daar is 'n gedeelde ablusieblok met aparte baddens en storte. Die staanplek het net plek vir 1 voertuig en 1 karavaan of tent.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis waar gaste hul eie toerusting moet saambring.

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Houtkamp-chalet
Vanaf
Vanaf R 430
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtchalet het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die buitebadkamer het 'n bad en daar is 'n oop buitelugkombuis met 'n bomabraai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Houtchalet
Vanaf
Vanaf R 540
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets bied elkeen slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 18 jaar. Die eenhede het elkeen 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n bad of 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is ook sekere DStv-kanale en 'n bomabraai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Boschalet
Vanaf
Vanaf R 645
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets het grasdakke en is privaat in die bos geleë. Dis geskik vir paartjies wat op soek is na privaatheid. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
2+2 Sleeper Unit
Vanaf
Vanaf R 755
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n bietjie meer modern as die res. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelslaapbanke vir 2 gaste, bekoorlike meubels en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hout-boschalet
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houteenheid is privaat in die bos geleë. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n TV, handdoeke en beddegoed.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kliphuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die leefarea vir 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die huis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n TV en beddegoed.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
4+2 Sleeper Unit
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n bietjie meer modern as die res. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die eerste een het 'n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Die badkamers is en suite en het 'n bad of 'n stort. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke vir 2 gaste, bekoorlike meubels en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Plaashuis
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 13)
  • Plek vir 13 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis is 'n groot, omheinde huis met sy eie braai-area en 'n swaai vir kinders. Daar is 4 slaapkamers. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed, die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die laaste slaapkamer het 5 enkelbeddens. Die huis het 'n toegeruste kombuis, eetkamer en 'n leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 13 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

5 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 265
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 210 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstebewoon-weg 33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzQ4MzIxLTU3NWItNDE2Mi1iZWJhLTQ5NGVhODU2NDM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R265 per nag (plek vir 4) 279 5 1 5 33 Eersbewoon Road Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.785713888777 28.402813970965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang