Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 292 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Cees Jan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Alles was skoon en netjies. Die bestuur was vriendelik en hulpvaardig. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons sal weer daar vakansie hou. Die oord is goed onderhou en alles was netjies. Plek was netjies en skoon. Baie vriendelike personeel en baie behulpsaam. Geriewe is gemaklik en die oord was nie besig nie. Baie lekker rustige omgewing. Ons het 'n Bosbekruiper chalet gebly wat lekker was, want in die vroegoggend het ons rooibokke, blesbokke, blouwildebeeste, zebras en vlakvarke gesien verbykom. Die mak poue was vir die kinders lekker om hulle so naby te kon aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liani N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Aangenaam, rustig en pragtig. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Pragtige plek. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ons het die geriewe en omgewing inderdaad as 'n stukkie paradys beleef! Daar was 'n fout met die toilet in die hut wat ons aanvanklik bespreek het en ons is sonder enige ekstra koste in 'n ander (groter!) een geplaas. 'n Pamflet met die uitleg van die terrein en 'n aanduiding van die stap- en fietsroetes sal handig wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Heerlike familiekuier in pragtige oord. Baie lekker gekuier saam met die familie in die lieflike natuurskoon. Die staproetes was 'n bonus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Baie lekker plekkie. Lekker gekuier. Verblyf was baie lekker. Net 'n lastige pou gehad wat mens pla as jy buite kuier. Ablusies kort onderhoud. Stortkop het gebroke en toilet spoel glad nie. Moes dit met die hand spoel. Onduidelik waar die geriewe is. Moes vra waar die warm swembad is. Baie, baie warm in vertrekke. Het gelukkig my eie waaier ook saamgevat.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2025

Bad. First day no TV service. No, but no internet service. Yes, I understand the place is old, but there is no upgrading or maintenance. The cabinets and floors are in a state and loose. The bedding is old and has blood spot stains. The cabin needs to be debugged/fumigated. After 2 nights, I had to book out. The itching at night in bed was unbearable. After mentioning it to reception, it was just said that they don't see anything and the place is clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wilma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Soos die vorige kere was dit weer heerlik en sal weer kom. Mal oor die privaatheid van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda G
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Tussen die berge is ongelooflik. Stilte en rustigheid was wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roleen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly. Heerlik gebly, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 292

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 216 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstebewoon-weg 33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzQ4MzIxLTU3NWItNDE2Mi1iZWJhLTQ5NGVhODU2NDM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R275 per nag (plek vir 4) 292 5 1 5 33 Eersbewoon Road Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.785713888777 28.402813970965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang