Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Jacques V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was bo ons verwagting ongelooflik, ons kon nie vir beter vra nie. Die plek is pragtig met fantastiese ontvangs. Ons is uit die veld geslaan, ons sal definitief weer by hulle gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loshini N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

It was restful and well overdue. Excellent stay was a total shutdown for the family. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Excellent place to stay. Very nice place to stay and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik ontspanne en stil gewees. Ons huisie was alleenstaande, heerlik stil gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Good. The stay was great, lots to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Ideal family weekend away, lovely place to bond as a family. Very peaceful and well rested. Just what you need when escaping from the city busyness. Good host, very warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Awesome. Ons het die naweek geniet. Die winkeltjie is maar bietjie understocked. Julle kan daaraan werk. Die lig by die braai was uit. Miskien kan julle kyk na helderder gloeilampe. Dit is maar donker in die aand met die huidige gloeilampe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspannend met flinke diens en puik akkommodasie. Ek moes die dag voor ons reis inboek my verblyf verander. Admin het my vinnig gehelp. Hulle diens is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome tye. Enkel mamma en 2 kinders. Baie lekker gekuier, baie rustige mense en geen lawaai in die aande soos ander kamp plekke nie! Geriewe mooi skoon, en staanplek was lekker in die koelte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Skoon en rustig. Ons sal enige tyd weer die oord besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R265
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R265
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 210 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstebewoon-weg 33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzQ4MzIxLTU3NWItNDE2Mi1iZWJhLTQ5NGVhODU2NDM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R265 per nag (plek vir 4) 270 5 1 5 33 Eersbewoon Road Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.785713888777 28.402813970965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang