Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys Lodge-Polokwane

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Helena P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dankie vir die vriendelike atmosfeer en rustigheid. Ja, dit was baie lekker en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Alles was in die haak gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julani E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Laat my dink aan 'n plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Rustig. Staf is baie vriendelik en dit is baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Alles wat nodig is, is beskikbaar. Baie lekker en basies. Moet nie 5 ster verwag nie, want jy betaal nie vir 5 ster nie. Baie rustig met 'n plaas-/kamp-atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Het slegs oornag. Nie die geleentheid gehad om ander geriewe te gebruik. Baie stil en rustig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marolien S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was 'n rustige plek, net reg vir 'n vinnige wegbreek. Ons het verblyf benodig omdat ons 'n konsert gaan kyk het en Klein Paradys was gerieflik naby gewees aan die konsertgronde, asook ander geriewe, soos byvoorbeeld The Mall of the North. Die kamers was perfek vir wat ons nodig gehad het vir 1 aand se verblyf en die rustigheid was ook gesellig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Value for money. This is the cheapest lodge in Polokwane. I stayed at the one next to Savannah Mall. It is quiet and clean. You can do all your shopping at the mall which is less than five minutes walk from the lodge. The Wi-Fi was 100%. Next time I will stay at the new one surrounded by nature and animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Lekker rustige plekkie. Baie mooi plekkie. Die kliëntediens is puik en baie vriendelike mense. Die plekkies is regtig baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZDhlOGUzLWYyZmUtNDZkNy1hMDc5LTJjZjVjZDAxMTY1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Plot 21 Palmietfontein 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -23.975430377038 29.465054925531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang