Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Parys

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Maklike ligging, netjies en bekostigbaar. Netjies, bekostigbaar en ligging maklik toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Klein Parys
Baie dankie, hoop om julle weer te sien. Groete

Christel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Gelee in hoofstraat, naby aan alles. Lekker gebly. Al wat teleurgestel het, is dat daar braai fasiliteite beskikbaar is, maar daar was net 2 poeding bakkies vir eet en 2 teelepels. Geen ander eetgerei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Klein Parys
Hallo Daar is borde, eetgery in die laai, kassie langs die bed. Groete

Dalene B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Affordable. Very affordable, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Rustig en gesellig. Ons het baie lekker gebly. Dit was gerieflik naby al die oulike winkeltjies en eetplekke.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Moses P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2022

It was a good stay and excellent experience though it will need to have TV and Wi-Fi for the kids. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus E
Kort verblyf
3.8
Okt 2022

Goeie akkommodasie teen billike prys. Dit is laaierig, want dit is teen die straat geleë maar dit is goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco L
1 nag
5.0
Mrt 2021

Gerieflik Skoon en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Klein Parys is effektief vir wanneer jy in die dorp wil wees en grootliks net slaapplek soek. Vriendelike diens, netjies en veilig. Dit is 'n baie goeie ankerplek om van te werk as jy meestal in die dorp ens. gaan wees. Daar is klein verbeteringe wat tog 'n groot impak sal hê vir toekomstige reisigers. Maar dit is uit my opinie uit en mag dalk nie vir ander nodig wees nie. So, dit is positiewe terugvoer. Die twee enkelbeddens wat teen mekaar is dien nie lekker as 'n dubbelbed nie, want die beddens skuif steeds uitmekaar uit. Aangesien mens nie die water daar kan drink nie mag 2 botteltjies water dalk 'n opsie wees net om mens deur die eerste oomblikke daar te dra tot jy winkels toe gaan. Double ply is 'n moet. Laastens, 'liquid soap' eerder as koekie seep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reki M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Very pleasant stay en a bit noisy (caused by passing trucks ) from the main street. My room was a not that comfortable to the fact we are a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 40a, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaup2qRumxh19id8Ny63uwP25oljDxupOmOV1L8yEvmUPMVInRD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 40a Bree Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.905273081246 27.448949084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang