Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Parys

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir Klein Parys
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anton V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Maklike ligging, netjies en bekostigbaar.

Netjies, bekostigbaar en ligging maklik toeganklik.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Groete

Klein Parys
Christel W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel W

Gelee in hoofstraat, naby aan alles.

Lekker gebly. Al wat teleurgestel het, is dat daar braai fasiliteite beskikbaar is, maar daar was net 2 poeding bakkies vir eet en 2 teelepels. Geen ander eetgerei.

Klein Parys se terugvoer

Hallo

Daar is borde, eetgery in die laai, kassie langs die bed.

Groete

Klein Parys
Dalene B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B

Affordable.

Very affordable, thank you.

Madeleine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D

Rustig en gesellig.

Ons het baie lekker gebly. Dit was gerieflik naby al die oulike winkeltjies en eetplekke.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Moses P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses P

It was a good stay and excellent experience though it will need to have TV and Wi-Fi for the kids.

See stars.

Tinus E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus E

Goeie akkommodasie teen billike prys.

Dit is laaierig, want dit is teen die straat geleë maar dit is goeie waarde vir geld.

Jaco L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Gerieflik

Skoon en gerieflike plekkie.

Dewald V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald V

Klein Parys is effektief vir wanneer jy in die dorp wil wees en grootliks net slaapplek soek.

Vriendelike diens, netjies en veilig. Dit is 'n baie goeie ankerplek om van te werk as jy meestal in die dorp ens. gaan wees. Daar is klein verbeteringe wat tog 'n groot impak sal hê vir toekomstige reisigers. Maar dit is uit my opinie uit en mag dalk nie vir ander nodig wees nie. So, dit is positiewe terugvoer. Die twee enkelbeddens wat teen mekaar is dien nie lekker as 'n dubbelbed nie, want die beddens skuif steeds uitmekaar uit. Aangesien mens nie die water daar kan drink nie mag 2 botteltjies water dalk 'n opsie wees net om mens deur die eerste oomblikke daar te dra tot jy winkels toe gaan. Double ply is 'n moet. Laastens, 'liquid soap' eerder as koekie seep.

Reki M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reki M

Very pleasant stay en a bit noisy (caused by passing trucks ) from the main street.

My room was a not that comfortable to the fact we are a couple.

Yolanda S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda S

Baie min toerusting vir self-catering.

Die kamer was skoon en netjies, maar met net 'n ketel, mikrogolf en yskas is dit bra min vir self-catering. Geen plek om kos voor te berei en om op te was, het nie eers gekyk of daar eetgerei was nie, want wou dit nie in die badkamer was nie.

Lilian I - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian I

Great time we had, very neat and very secure.

Enjoyed our time, very lovely place to be.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit baie lekker gehad, baie netjies en baie veilig.

Het ons tyd hier baie geniet, lekker plek om te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Klein Parys se terugvoer

Hi Lilian. Thank you very much. Hope to see you soon.
Kind Regards

Klein Parys
Yolande V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Baie mooi plekkie.

Vriendelike ontvangs, blyplek mooi skoon. Geleë naby aan winkels.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Klein Parys
Neil S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S

Perfek vir 'n kort wegbreek.

Fanatiese diens, netjiese skoon kamers met alle geriewe wat benodig word. Baie naby aan alles. Sal beslis aanbeveel!

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Liesl

Klein Parys
Kobus V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie aangenaam. Fasiliteite waarde vir geld.

Verblyf was fantasties en daar was selfs sonkragliggies wat buite verlig het tydens beurtkrag. Enigste klagte is dat die stort se warm water maar baie swak druk gehad het en mens letterlik moes sukkel om nat te word. Verder het ons geen klagtes en het die verblyf as waarde vir geld ervaar.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is besig om na 'n drukpomp te kyk vir die swak water.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete

Klein Parys
Leon B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Baie bekostigbare en lekker verblyf.

Baie lekker, gerieflike en bekostigbare verblyf, alhoewel die groot hoeveelheid vragmotors in die hoofstraat nogal baie geraas het. Ons het die Deluxe-kamer gehuur maar het gevind dat die badkamerfoto nie die badkamer in die eenheid weerspieël nie en het dus gevra om na 'n ander kamer en weg van die pad te skuif. Ester en Liesl het geen probleme gehad om ons te skuif nie. Alhoewel die ander kamer goedkoper en kleiner was kon ons egter nie die verskil in prys terugkry nie.

Hanli V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli V

Gerieflike kamer. Net reg vir n vinnige afpak!

Baie dankie dat ons vroeër kon inboek. Sal enige tyd weer by Klein Parys gaan afpak.

Klein Parys se terugvoer

Dankie Hanli, ons hoop om julle gou weer te sien.

Klein Parys
Jenni E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni E

Die kamer is ruim met alles wat mens nodig het. Ons was in die Deluxe Kamer nommer 6 en was baie gemaklik daar.

Die kamers is netjies en skoon en ons gasheer baie vriendelik en behulpsaam. My man het siek geword gedurende die nag en hulle het ons so gerus laat voel die volgende dag, sodat ons ten minste kon wag voor ons vertrek het, net dat hy kon beter voel na ons vir hom hulp gekry het wat na 10 uur die oggend was. Baie dankbaar dat julle verstaan het. 'n Klein voorstel is om 'n paar wynglase in die kamer beskikbaar te maak en miskien twee klein bordjies, sodat mens buite kan sit en 'n bietjie kaas, koue vleis en 'n glasie wyn kan geniet sonder om te gaan uiteet, veral as mens al 'n groot middagete gehad het. Weereens dankie vir alles!

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Klein Parys
Elize L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Heeltemal voldoende vir 1 of 2 nagte se oorslaap.

Ten spyte van beurtkrag, was daar lig in die kamer (ek neem aan dit was moontlik agv van sonkrag). Daar was volledige DStv, en ons het lekker gebly. Dit sou tog dalk net gaaf gewees het om 'n gemakstoel in die kamer te he.

Hannetjie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie D

Heerlik rustig.

Netjiese kamer met genoeg lig en lugversorger. Badkamer met stort en warm water. Skinkbord met koffie- en teegeriewe. Het die oornag waardeer.

Danette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danette S

Duidelike aanwysings, maklik om te kry en sentraal geleë vir ons besoek.

Dit was maklik om die sleutel te kry en ons het ook 'n SMS vanaf die eienaar gekry wat verseker het dat ons nie probleme het nie. Ons is glad nie gepla nie en dit was 'n rustige kuier. Alhoewel dit nie 'n volledige selfsorg-eenheid was nie, sou dit dalk lekker gewees het om net 'n "warm maak" mikrogolf oondjie te hê om kos warm te maak. Andersins, baie lekker gekuier en gebly.

Klein Parys se terugvoer

Beste Danette,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Liesl

Klein Parys
Armand K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand K

Sentraal, veilig en netjies.

Baie goed ingerig, maar 'n verwarmer sal welkom wees in die kamers.

Rina V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Lekker geslaap in 'n netjiese skoon plek.

Dankie ook vir na-ure diens. Dit word opreg waardeer. Kan julle vir almal aanbeveel.

Teresa D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D

Baie aangenaam.

Ons het heerlik gebly. Dankie aan Liesl vir persoonlike aandag.

Klein Parys se terugvoer

Beste Tuli,

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle by ons te ontvang.

Vriendelike groete,
Klein Parys

Klein Parys
Allen J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen J

Die eenheid was baie mooi en netjies voorberei.

Alhoewel ons net in die dorp was vir die naweek het ons Klein Parys baie rustig gevind. Die kamer was pragtig uitgelê en goed toegerus vir ons. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie, dit was n plesier om julle by ons te he.
Vriendelike groete.

Klein Parys
Bertus P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P

Lekker en netjies.

Alles was reg, netjies en skoon en baie gerieflik! Sal beslis weer daar bly en ook aanbeveel.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie Bertus, dit was n plesier om julle by ons te he.

Vriendelike groete
Liesl

Klein Parys
Paul L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Great budget overnight accommodation.

Great budget overnight accommodation destination. Clean, neat and tidy.

Klein Parys se terugvoer

Thank you, Paul. Hope to see you again.

Kind regards,
Klein Parys

Klein Parys
Chantell D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell D

Verblyf was fantasties.

Ons was 8 vriendinne wat oornag het. Die kamers is mooi, netjies en baie skoon. Het baie lekker geslaap vir een aand. Koffie en beskuit was perfek vir die oggend. Ek sal definitief aanbeveel. Die prys is ook baie goed en goed geleë. Dankie!

Klein Parys se terugvoer

Hi Chantell
Baie dankie vir julle kuier by ons. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete

Klein Parys
Sarel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Baie netjies, was net baie koud vir iemand wat van die bosveld af kom.

Gastehuis is verrassend mooi en netjies net bietjie met die stort gesukkel.

Wynand B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B

Plek is mooi, skoon en netjies en ons het die ruskans by Klein Parys terdeë geniet!

Die kamer was skoon en netjies met die nodigste byderhand. Ons het veilig gevoel tydens ons verblyf het die stilte in die aand waardeer. Net 2 dinge wat die verblyf nog meer aangenaam in no.5 sou maak: Toiletsitplek was los - dalk net weer skroewe vasdraai. Wat van 'n houer/bakkie vir jou seep en sjampoe in die stort. Sal Klein Parys aanbeveel by vriende & familie!

Barry M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry M

Mooi.

Mooi plekkie om te bly.

Elton W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton W

Alles mooi skoon en netjies. Lekker geslaap.

Sleutels by motorhawe gelos en hulle het verkeerde sleutel gegee wat daartoe gelei het dat ons moes teruggaan om regte sleutel te gaan haal. Dalk kan sleutelreëlings net bietjie beter wees.

Klein Parys se terugvoer

Hi
Dankie en jammer oor die sleutels.
Ek sal ander reëlings tref.

Vriendelike groete
Klein Parys

Klein Parys
Anel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anel V

Netjies en naby al die winkels.

Die kamer was baie netjies en mooi. Dit was net vreeslik koud in die kamer a.g.v die glas deur sonder 'n gordyn, en die heater het nie veel van 'n verskil gemaak nie. Dit is lekker naby aan al die winkeltjies en ons het lekker gebly.

Leon C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C

Die verblyf was baie netjies en skoon.

Die verblyf was aangenaam, maar die stortkop laat veel te wense oor. Ons was op 'n Maandag daar en feitlik al die mooi winkeltjies en restaurante was gesluit wat baie teleurstellend was.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle by ons te akkommodeer.
Ons het die stortkop vervang.
Vriendelike groete

Klein Parys
Jacques D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Baie netjies, baie beïndruk.

Was vriendelik ontvang, alles was netjies en skoon. Plekkie is regtig waarde vir geld. Sal enige tyd weer daar bly.

Barry H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barry H

Lekker!

Netjies! Goeie ligging!

Klein Parys se terugvoer

Dankie Barry,

Hoop om julle weer te sien by ons.

Vriendelike groete,
Klein Parys

Klein Parys
Flaf L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flaf L

Hoofpad met verkeer is erg.

Die hoofstraat met verkeer, veral vragmotors maak dit moeilik om daar te slaap.

Marthina S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthina S

Netjies en skoon.

Verbeter net drinkglase, bedlampies, stortwater loop af, lig dalk die teël sodat water nie te veel afloop nie, verder netjies dankie, sal weer daar wil bly.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is besig om aandag daaraan te gee. Hoop om julle weer te sien.

Klein Parys
Karen E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen E

Ek sal Klein Parys aanbeveel vir oornag verblyf.

Die gasvrou is baie vriendelik en dis 'n plesier om met haar te deel. Vir oornagverblyf is die kamers in orde. Daar is 'n paar klein aanbevelings om die verblyf meer gemaklik te maak maar behalwe dit was dit 'n aangename ondervinding.

Klein Parys se terugvoer

Hi Karen
Dankie.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Ek sal graag van jou aanbevelings wil hoor asseblief.
Vriendelike groete
Liesl

Klein Parys
Marius C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius C

Kamer is netjies.

Kamer is baie netjies. Ons was in nr 4. Die braai en stoep gedeelte by nr 4 is baie afgeskeep, geen dak of buite-wasbak, geen ordentlike tafel en stoele. Sien by nr 6, 7 en 8 hoe nice is dit daai kant. Het al Saterdagmiddag uit geklok.

Jannie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie B

Netjies en skoon.

Sleutel en plekkie was gereed en reg met aankoms. Netjies en skoon. Goeie parkering, skadunet.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.
Groete

Klein Parys
Carel A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A

Gemaklik, gerieflik en sal weer daar bly.

Pragtige kamer. Dankie, was gemaklik.

Klein Parys se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het.
Dit was n groot plesier.

Vriendelike groete
Liesl

Klein Parys
Anél D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél D

Hartlike ontvangs, baie gerieflike, skoon, gemaklike verblyf.

Ons sal enige tyd weer by Klein Parys oornag. Die fasiliteite is perfek vir verblyf in Parys, want dis sentraal geleë en die oornag fasiliteite is perfek en prys baie billik vir wat mens daar beleef.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie. Dit was n plesier om julle by ons te he. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete

Klein Parys
Carla D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Lekker oornag plekkie.

Basiese benodigdhede en baie gemaklik. Braaigeriewe 'n plus!

Elrika V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika V

Baie lekker verblyf in die hoofstraat.

Ons het baie lekker gebly. Bed slaap ongelooflik lekker. Kamer is ruim. Veilige parkering. En uitstekende kliëntediens. Al wat ek voorstel is om dalk 'n klein mikrogolfoond by te voeg, asook werksopervlakte meer gebruikersvriendelik te maak, aangesien dit vol gepak is met al die benodighede en dus het jy nêrens om jou goed neer te sit nie. Maar dit was regtig lekker.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien . Groete

Klein Parys
Marna H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna H

Netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik. Lekker ruim erf vir parkering. Sal wel lekker wees om wasbak in kamer te hê waarin skottelgoed gewas kan word.

Klein Parys se terugvoer

Goeiedag,

Dankie, dit was lekker om julle hier te he.
Ons is tans besig met die wasbak en ander aanbouings.

Vriendelike Groete

Klein Parys
Katherine F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine F

Skoon, netjies en perfek vir oornag!

Klien Parys is perfek vir oornag of naweek verblyf, dit was netjies en skoon en ons was vriendelik verwelkom. Sal beslis aanbeveel.

Jolanda V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Onvergeetlik.

Dit was lekker en rustig.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Klein Parys
Johan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie netjies, aangename en hulpvaardige eienaars.

Eenheid Nr. 4 se badkamer kort bietjie aandag. Kassie en teëls.

Neels V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Gerieflike kamer, baie vriendelike ontvangs teen bekostigbare tarief.

By ons aankoms is ons gul ontvang deur die eienares en ons kamer is aan ons gewys. Kontaknommer is gegee sou daar enige probleem wees en ons is baie welkom laat voel. Elke dag is 'n nuwe voorraad koffie, ens in die kamer geplaas terwyl skottelgoed ook gewas word op 'n daaglikse basis. Ons was baie beïndruk en het heerlik gebly.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle by ons te hê. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Liesl

Klein Parys
Elme T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elme T

Awesomeness.

Ek sal weer Klein Parys gebruik vir die volgende Dome Rally.

Klein Parys se terugvoer

Baie dankie, Elme. Ek is mal oor julle motorfiets.

Klein Parys
Elsa J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa J

Netjiese skoon kamer en badkamer.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Lieflike kamer met als wat ons nodig gehad het vir 'n nag se oorslaap. Ek sou graag wou sien dat die mat wat onder die bed is bietjie opgeskuif word sodat mens nie in die nag op die koue kaal vloer moet trap nie. Verder sou dit gaaf wees as gordyne voor die "frosted glass" deure gehang word, aangesien die sekuriteitslig buite bokant die deur minder steurend is as mens wil slaap. Sal verseker weer daar oorslaap.

Klein Parys se terugvoer

Hallo
Dankie, ek sal daarna kyk.
Groete
Liesl

Klein Parys
Hantie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hantie N

Twee van die kamers het 'n erge onaangename reuk gehad.

Die kamers het nie voldoende vensters nie. Toe en swak geventileer. Geen veiligheidsdeur, dan kan die deur oopgelaat word. Slegte reuk in kamer 4, nat mat reuk. Kon nie daar slaap nie. Kamer 5 het 'n sterk organofosfaat reuk, nie moontlik om oop te laat vir ventilasie nie. Kamer 6 was bruikbaar maar het ook nie ventilasie met die deur toe nie. Was onmoontlik om daar te slaap.

Klein Parys se terugvoer

Hallo Hantie,
Dit is jammer jy het nie vir my laat weet toe jy inboek nie, want ek kon julle in ons gastehuis akkommodeer. Baie meer spasie en vensters.
Groete

Klein Parys
Tru-lize S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tru-lize S

Baie tevrede.

Baie tevrede met die diens.

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 40a, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaup2qRumxh19id8Ny63uwP25oljDxupOmOV1L8yEvmUPMVInRD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 40a Bree Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.905273081246 27.448949084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang