Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Plekkie Self-catering Accommodation

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Silvia B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia B

Baie oulike ingerigte oornagverblyf. Alles wat jy benodig en lekker saam kuier met vriende.

Die eenheid kan egter baie warm word en kan nie regtig heeldag benut word nie. Die slaapkamer is klein en baie warm snags deurdat die aircon nie gebruik kon word as dit loadshedding is nie. Ook was daar nie 'n veiligheidshek voor deur sou jy die skuifdeur van die kamer wou oophou nie. Gasvrou het ons baie goed ontvang en baie behulpsaam. Vir 'n oornagverblyf naby die Addo is dit 'n perfekte keuse.

Amecia F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amecia F

Ontspannend, baie rustig.

Goeie ligging vir ontspan. Lekker dam vir swem en roei. Pragtige sonsondergang!

Annerika B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerika B

Ongelooflike plekkie!

Ongelooflik skoon en netjies. Nicky sal uit haar pad gaan vir jou. Baie lekker gebly, die mooiste uitsig en naby aan als. Sal definitief wees bespreek.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation se terugvoer

Annerika, Jan & the rest of the family, it was an absolute pleasure to have you staying at Klein Plekkie.
We are thrilled you all had a wonderful time and it totally warms our hearts that you enjoyed our place so much. Till we see you again, cheers..

Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Nicolette F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette F

Uitstekend!

Die eenheid was baie netjies en het alles gehad wat ons moontlik kon benodig.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you Nicolette, glad you and your family had a good time.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Carelia S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S

Wonderlike wegbreek.

Die plek is pragtig en baie goed toegerus! Dit was vreeslik warm maar die aircon in die kamers het dit hemels gemaak! Baie rustige omgewing, mens hoor die groot visse in die dam spring en klomp voëltjies wat rondom die dam bly. Ons het baie lekker gebly!

Klein Plekkie Self-catering Accommodation se terugvoer

Hello Carelia,
Wonderful to hear you enjoyed your stay with us.
Welcome back anytime.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Francois G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G

Ons het baie lekker gekuier by Klein Plekkie en besluit Lekker Plekkie is meer gepas.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Nicky en haar gasvryheid was ongelooflik. Die akkommodasie was gerieflik en ons het dit as basis gebruik om die Addo Olifantpark te gaan verken. Klein Plekkie is redelik nady die park se hoofingang.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation se terugvoer

Francois and friends, thank you for your kind words. We are delighted you enjoyed Klein Plekkie/Lekker Plekkie and hope to see you all again.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Christa L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L

Baie rustig.

Hier kan jy ontspan en van die buite wêreld afsluit!

Klein Plekkie Self-catering Accommodation se terugvoer

Hello Christ, so happy your group had a peaceful time at Klein Plekkie.
We hope to see you again.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Elizna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna S

Gerieflik maar beslis nie ’n plek vir die winter nie.

Goed toegerus maar koud vir die winter. Kamers is bereikbaar vanaf die buitekant en die leefvertrek is oop met wind wat deurgewaai het.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation se terugvoer

Good day Elizna,
Thank you for taking the time to review our place.
Yes, we have had rather cold weather throughout SA lately and our living area is an open plan like in the pictures.
Nothing like an inside fireplace to keep you warm for those cold winter nights.
Stay safe.

Klein Plekkie Self-catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinweg, Klein Plekkie, Sunland, 6115, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e196a961d812d480c8fa3233a9ccaac0fc9c454161b6f50fa06935bcb2e121ffe31f7592b39752349028769117275e0bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 5 mense 8 5 1 5 Rietfontein Road Klein Plekkie 6115 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.51373713769 25.635445311639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang