Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Waterval Riverside Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nic J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Beautiful places and the owner Trevor was super friendly host. 100% recommended, a beautiful place, super clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Diens en kos was baie, baie goed gewees! Was baie vriendelik verwelkom en na gekyk die hele tyd wat ons daar was. Sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Tenspyte van die koue was dit 'n warm kuier! Ons het heerlik gebly, maar die heel beste deel van ons besoek was definitief Ezna se puik kliëntediens en warm verwelkoming en onthaal tydens ons verblyf! Die twee dae wat ons gebly het, was maar koud en nat, maar ons is elke oggend ontvang in die eetarea met 'n heerlike warm brandende kaggel, koffie en tot die kleinste details soos die koppies en borde wat verwarm is. Ezna het ons ook toe gerus met sambrele vir ons dag uit op die wine-tram en self bygestaan met nodige besprekings asook aanbevelings op eetplekkies die aand. Ons aircon-heater het wel oortyd gehardloop in die kamer, weens die koue, maar ons is ook toegerus met heerlike warm komberse. As ons weer kom, sal dit hopelik warmer wees en sal ons ook kan gebruik maak van die mooi swemarea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

'n Pragtige plek met lekker ruim kamers en die beste gasvryheid. 'n Pragtige plek met 'n lekker rustige atmosfeer, ruim kamers en die beste gasvryheid met die mooiste uitsig oor die berge. Ons kan definitief Klein Waterval Riverside Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezna
Klein Waterval Riverside Lodge
Dankie Charl en Ronel, Julle is fantastiese mense en dankie vir al die lekker geselsies. Groete Ezna

Natasha E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Uitsig is pragtig en die vriendelikste personeel. Die personeel is so vriendelik. Uitsig en ligging baie goed. Eenhede skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mei 2022

Great. Ezna is a fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezna
Klein Waterval Riverside Lodge
Baie dankie Martin, dit was so lekker om jou hier by ons te gehad het.

Marcelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2019

Ons het baie vriendelike diens ontvang en heerlik gebly. Trevor en sy span, Ezna en Danica, julle het ons op die hande gedra en kon nie genoeg vir ons doen nie! Dankie vir al julle vriendelikheid en hulp. Die ontbyt is voortreflik! Pragtige uitsig en skoon blyplek en linne. Ons sal graag weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ezna
Klein Waterval Riverside Lodge
Dear Marcelle, Thank you so much for your fantastic review. It is much appreciated. I'm so happy that you have thoroughly enjoyed your stay and that everything worked out so well! I really hope we can accommodate you in the near future. Warm regards, Ezna, Danica and the Klein Waterval Team

Pamela G
Kort verblyf
5.0
Apr 2018

Lovely lodge, friendly staff and fantastic views. We stayed two nights, but would have liked to stay longer, a quiet peaceful setting with amazing views. Near to shops, walks and good restaurants if driving. I would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Chris A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2017

Uitstekende gasvryheid en diens. Goed geleë. Heerlike ontbyt. Kan aanbeveel om heerlik te ontspan en weg te breek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ezna
Klein Waterval Riverside Lodge
Hi Chris, Hans, Barbara en Baba, Thank you so much for the wonderful review and also what you wrote in our guests' comment book. It was an absolute pleasure having you all stay over. We can't wait for your return. Be safe in Randfontein. Warmest regards, Greg, Ezna and the Klein Waterval team.

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Uitstekend! Greg gaan absoluut uit sy pad uit om die gaste te help. Ek kan die verblyf absoluut aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezna
Klein Waterval Riverside Lodge
Dear Johan, Thanks You so much for the wonderful review. It was a pleasure having you stay over. So sorry you missed breakfast. Maybe next time then! Hope to see you soon. Warm regards, Greg, Ezna & The Klein Waterval Team!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Groot Drakenstein, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWRjYzk5LWFiYjYtNDQyYS05YjJlLTA0MTUxMjZmNWYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R45 Groot Drakenstein 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.87996010462 19.019125699997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang