Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Watervalplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Watervalplaas bied selfsorgverblyf en is op 'n privaat, rustige plaas aan die buitewyke van Tesselaarsdal geleë. Die plaas is ideaal vir gaste wat op soek is na plaasstylverblyf, weg van die gewoel van besige stadslewe.

Verblyf by die sonkragaangedrewe Klein Watervalplaas bestaan uit 3 individueel versierde kothuise wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke kothuis bestaan uit aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n kombuisie met basiese toebehore om maaltye te kook, asook 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel.

Welgemanierde en gesosialiseerde honde is welkom indien dit gereël word. Gaste is welkom om ontspanningswandelings te neem op die paadjies vol fynbos, op die prettige trekkerritte op die plaas te gaan, in die dam te swem, ponieritte te bespreek, of bloot te ontspan en piekniek te geniet by baie van die skilderagtige plekke rondom die plaas.

Klein Watervalplaas is ook ideaal geleë sowat 42 km vanaf die sentrale Hermanus, en 126 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mikael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Watervalplaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd21a05375da847f13f8b014309d0c0fe46b96e0e4ec11e751938a3a88574e06b121563446617b80e35e1f85cf3d645b6b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Klein Watervalplaas Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370893067382 19.501996112253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang