Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Welmoed Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Klein Welmoed Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Yuval B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuval B

Amazing and good customer service. It was a short stay but awesome!

Warm, loving and beautiful setting.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Thanks Yuval. It was such a pleasure having you here. Hope to see you again.

Klein Welmoed Guest House
Esti J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti J

Baie rustig.

Die atmosfeer is een om in te ontspan, met wonderlike uitsigte van al die kamers en pragtige tuine. Hul wyn is ook fantasties.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Esti.

Klein Welmoed Guest House
Erik L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik L

Super lekker en lieflike mense.

Die dame wat ons ontvang het, was werklik vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sy het ons baie goed behandel. Dit was 'n baie lekker plek.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

So bly om te hoor dat julle tuis gevoel het by ons. Sien julle graag weer!

Klein Welmoed Guest House
Rudi B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Beautiful setting and perfectly located for business.

Very comfortable, friendly staff, and a good night's rest.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Thank you for your great feedback, Rudi. We hope to see you again. Klein Welmoed Team.

Klein Welmoed Guest House
Sonja P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Jy voel tuis hier.

Ons verblyf was tops. Die personeel was baie vriendelik en professioneel en het hulle beste gedoen om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek sal die gaste huis vir enige persoon aanbeveel. Die ligging is perfek en die kamers is so gerieflik daar kort niks.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Wonderlik. Baie dankie vir die pragtige terugvoering Sonja. Waardeer dit regtig baie.

Klein Welmoed Guest House
Rovenna D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rovenna D

Dit was beslis waarde vir geld.

Vir vakansie is dit 'n wonderlike plek vir verblyf, ongelukkig was ek in die omgewing vir werk.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Dankie Rovenna. Kom weer, maar die keer vir 'n vakansie.
Dankie vir die resensie.

Klein Welmoed Guest House
Maresa M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa M

Where you will stay comfortably and stylish!

We stayed for three days at this beautiful guesthouse and wine estate. It was just perfect. The room and facilities were spotless and the breakfasts were really very good. The location is so convenient halfway between Stellenbosch and Somerset West and right in the heart of all the wine estates. Our hostess, Karin, made all the difference with her kindness and on-hands approach. We really felt welcome and valued due to her caring nature. We would love to recommend this guesthouse one hundred percent to anyone!

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

What a lovely review Maresa. Thank you so much for sharing your appreciation and experience with all the potential guests out there. You were great guests! Surely hope to host you here again.

Greetings from our keen team.

Klein Welmoed Guest House
Charmaine S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S

Pragtige omgewing!

Gasvry, netjies en heerlike ontbyt! Ligging was 100% naby Stellenbosch en Somerset-Wes.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Dankie Charmaine. Ons waardeer die terugvoering en ons hoop ons kan julle weer hier verwelkom. Vriendelike groete, Klein Welmoed span.

Klein Welmoed Guest House
Sonja B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B

Pragtige luukse verblyf net buite die bedrywigheid van Stellenbosch.

As daar lekker wyn en goeie koffie is, is dit reeds 'n groot bonus! Baie vriendelike personeel. Netjies met al die gerief vir 'n heerlike, ontspanne kuier. Pragtig met 'n wingerd op jou voorstoep.

Thulani B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani B

Beautiful relaxed environment.

My wife and I had a wonderful stay at this place and were warmly welcomed by the beautiful soul Karin. The road leading up to Klein Welmoed sets you up for the beauty that waits ahead. Wonderful place indeed.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Thulani, a million thanks for your absolutely wonderful and kind review! My team and I love what we are doing and so happy to welcome and spoil guests with warmth. You were indeed a fabulous couple and so easy to please.
Kindest regards,
Karin, Cornelia, Dorothy & Lizzie.

Klein Welmoed Guest House
Deon S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Klein Welmoed added value on every level of my trip.

From arrival to departure it was a pleasant experience.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Dankie Deon, dis wonderlik om van jou te hoor. Ek is so bly julle het 'n 5-ster verblyf gehad en ek hoop regtig julle kom weer terug. Baie groete, Klein Welmoed span.

Klein Welmoed Guest House
Bernard E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E

Ongelooflike mooi landelike atmosfeer.

Een van die beste plekke waar ek nog geslaap het, uistaande waarde vir geld en baie netjies en mooi skoon.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Bernard. Ons hoop om weer in die toekoms vir jou te sien. Vriendelike groete, Karin.

Klein Welmoed Guest House
Annie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D

Perfeksie.

Dit was een van die beste naweekwegbreke ooit. Vriendelik, gerieflik en pragtig. Ons kom beslis terug met die res van die familie.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Hallo Annie, wonderlik om weer van jou te hoor. Baie dankie vir die wonderlike komplimente. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Groete van ons almal by Klein Welmoed.

Klein Welmoed Guest House
Dawid V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Rustig en pragtig.

Net 'n entjie uit die dorp kry jy 'n pragtige eenheid om te ontspan. Die ontbyt is lieflik en saans naby genoeg om te gaan uiteet of om die eenheid se pragtige geriewe te gebruik.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Liewe Maritsa, baie dankie vir die jou mooi en positiewe bydrae. Ek hoop om julle ook weer te sien. Vriendelike groete, Karin.

Klein Welmoed Guest House
Stephen T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Friendly hostess, very clean and comfortable!

Amazing view, clean and modern rooms, felt very safe with security walking around. The hostess was very friendly and accommodating. Would definitely stay here again!

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Thank you Stephen. You were here so short and yet you took the time to write this kind review, I really appreciate it. I look forward to welcoming you and Megan again, hopefully you will stay a bit longer so that you can enjoy our breakfast as well. Warm regards, Jananda

Klein Welmoed Guest House
Tinus V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Absoluut waarde vir geld.

Wonderlike ligging, ruim vertrekke, skoon en gerieflik. Mense is baie vriendelik en professioneel. Baie rustige atmosfeer en baie stylvol. Die kos is ook baie goed.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Beste Tinus,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle (weer) op die plaas te kon verwelkom. Dit is altyd lekker om te hoor as mense lekker gebly en geëet het. Sien uit na julle volgende kuier!

Groete,
Jananda

Klein Welmoed Guest House
Dailena P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dailena P

Gemaklike verblyf in rustige, mooi omgewing

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die verwarmer was aangesit in die kamer voor my aankoms -wat baie waardeer word. Spesiale moeite is gedoen om 'n koue, self-help ontbyt vir my te laat aangesien ek voor 8 reeds moes vertrek

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Liewe Dailena, baie dankie vir jou waarderende terugvoering. Dit bly maar altyd 'n riem onder die hart vir almal van ons as iemand die tyd neem om te skryf oor 'n lekker ondervinging. Ons hoop regtig ons sien jou weer. Vriendelike groete, Karin.

Klein Welmoed Guest House
Adrian T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T

Perfect accommodation, excellent staff, especially Michelle & Lizzie.

Perfect peaceful accommodation in the most beautiful setting. Unfortunately we did not allow ourselves sufficient time to explore and experience the area - we will be back and have started saving for our next trip.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfekte akkommodasie, uitstekende personeel, veral Michelle en Lizzie,

Perfekte, rustige akkommodasie in die allermooiste omgewing. Ongelukkig het ons onself nie genoeg tyd gegun om te verken en die area te ervaar nie - ons sal terug wees en het reeds begin spaar vir ons volgende trippie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Dear Adrian,
Thank you so very much for taking the time to write such a lovely review. It was great to have you here and we can't wait to see you again.
Take care.
Warm Regards,
Michelle

Klein Welmoed Guest House
Igmar G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igmar G

Baie netjies en luuks.

Baie geniet, wens ons kon langer bly.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir die vriendelike boodskappie. Ons waardeer dit baie en hoop jul kom kuier weer vinnig. Hopenlik volgende keer kan julle tenminste 'n daggie langer bly om die plaas te geniet op jul eie tyd.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Goed gaan!

Klein Welmoed Guest House
Hilda E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda E

Absoluut fantasties!

Pragtige plek met luukse akkommodasie, vriendelike mense en goeie diens, baie dankie!

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir die oulike resensie. Ons hoop om julle binnekort weer te sien en weer te kan bederf met 'n lekker ontbyt.
Dankie vir die tyd wat jul geneem het om die boodskappie te los op hierdie webtuiste.

Klein Welmoed Guest House
Marianna E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna E

Huis weg van die huis!

Dit is 'n pragtige, goed toegeruste plek met 'n uitsig wat jy net in Stellenbosch kry. Lekker ontbyt geëet. Jammer mens is so min by die gastehuis self. Sal definitief weer kom.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Hi Marianna,
Baie dankie vir die vriendelike boodskappie. Ons hoop om jul vinnig weer te sien, volgende keer dalk bietjie langer.
Goed gaan!
Vriendelike Groete

Klein Welmoed Guest House
Dailena P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dailena P

Rustige omgewing mooi kamer en professionele diens.

Moes oornag vir sakereis en het die pragtige rustige omgewing baie verfrissend gevind. Die ontvangsdame was professioneel en vriendelik en het spesiale moeite gedoen om 'n ontbytmandjie voor te berei aangesien ek vroeg, voor ontbyt, weer moes vertrek. Die kamer was stylvol en goed toegerus. Sal graag wil terugkeer, maar vir 'n langer periode sodat die omgewing meer geniet kan word.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Liewe Dailena,
Baie dankie vir jou vriendelike boodskappie. Ons streef daarna om ons gaste so gelukkig te maak soos vir jou en ons hoop regtig ons sien jou weer binnekort vir 'n langer tydjie.

Kyk mooi na jouself.

Vriendelike Groete,

Klein Welmoed Guest House
Stefan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan H

Sjarmant, stylvol en vreedsaam.

Gerieflik en sentraal geleë. Die kothuis is stylvol, skoon, netjies en goed ingerig. Die "honesty" stelsel in die restuarant is vefrissend. Ideaal vir iemand wat selfsorg in styl wil geniet. Personeel het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dankie.

Gerrie J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Fantasties!

Fantastiese ligging - slegs 10 min vanaf Somerset Wes. Baie luukse akkommodasie en die ontbyt was ingesluit! Die kinders het dit geniet om vis te vang by die dam.

Klein Welmoed Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle kom kuier het. Ons het dit so geniet om julle en die kinders hier te hê en boonop hierdie vriendelike boodskap te ontvang. Ons hoop om julle vinnig weer te sien. Mooi kyk na julself!

Klein Welmoed Guest House
Ronald P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald P

Baie lekker plekkie.

Dit is baie mooi gerestoureer. Dit is definitief 'n lekker plekkie en die moeite werd.

Tinus V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Uit die boonste rakke!

Een van daai kere wat jy baie meer kry as verwag. Pragtige geriewe, vriendelike mense, heerlike ontbyte en 'n pragtige omgewing. Ek sal weer terug gaan. Net jammer daar is nie 'n kaggel nie.

Gerrit V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Uitstekend!

Ek sal verseker weer daar oorbly. Dis baie netjies en skoon.

Rona V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona V

'n Rustige en luukse naweekwegbreek.

Uitstekende diens en luukse verblyf.

Lorraine B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine B

Tranquil and serene, beautifully appointed cottage in the winelands

We had a wonderful weekend at Welmoed Guest House. A tip for any future guests is to make sure you make restaurant reservations well in advance, as most of the surrounding eateries were fully booked for the entire weekend. The cottage is very well equipped if you decide to opt for an evening in. Staff are very friendly and breakfasts were fresh and delicious. For early risers like ourselves, we would have preferred an earlier breakfast start time (however, the lovely Michelle did arrange a quick continental for us). A lovely spot and worth a return visit.

Sam T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sam T

Very nice! Good accomodation, friendly people

We enjoyed the farm atmosphere, the good location, the fine cottage and the friendly reception.

Ninell R - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninell R

Beautiful in all regards

Beautiful view, friendly staff, excellent value for money!

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby-pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZudHWKMnd0NMPbtHjoF0ov6Hh7jSbgGO8tQYBF6jHS1JtsbXDv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Raithby Road, off Winery Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.016132951485 18.79530608654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang