Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Welmoed Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Yuval B
1 nag
5.0
Jun 2024

Amazing and good customer service. It was a short stay but awesome! Warm, loving and beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Thanks Yuval. It was such a pleasure having you here. Hope to see you again.

Esti J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie rustig. Die atmosfeer is een om in te ontspan, met wonderlike uitsigte van al die kamers en pragtige tuine. Hul wyn is ook fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Esti.

Erik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Super lekker en lieflike mense. Die dame wat ons ontvang het, was werklik vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sy het ons baie goed behandel. Dit was 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
So bly om te hoor dat julle tuis gevoel het by ons. Sien julle graag weer!

Wendy J
Kort verblyf
3.0
Okt 2024

Onvriendelike ontvangs. Die GPS-koördinate het ons op 'n plaaspad geneem, en ons het erg verdwaal. Toe ons die persoon by Ontvangs by Klein Welmoed in die hande gekry het op 'n landlyn, was daar geen empatie nie en was die gesprek kil, ontkennend en moes ons self sukkel. Ons was oorstuur en verdwaal, die ontvangsdame het bo-oor ons gepraat en na 'n e-pos verwys wat net dieselfde geskrewe direksies gee, maar geensins waarsku dat jy tussen plaashekke gaan opeindig met geen manier om self daaruit te kom nie. Daar behoort 'n waarskuwing te wees op die webwerf en 'n WhatsApp-nommer i.p.v. 'n landlyn. Gemeet aan die gefrustreerde en neerhalende reaksie van die ontvangsdame, was dit duidelik nie die eerste keer wat gaste verdwaal het nie. Dit het my dogter se troudag versuur en 'n demper geplaas op die ervaring wat positief en gelukkig moes wees. Daar was ook geen glase in die wooneenheid nie. Die kombuispersoneel was wel wonderlik en die kos was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rudi B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Beautiful setting and perfectly located for business. Very comfortable, friendly staff, and a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Thank you for your great feedback, Rudi. We hope to see you again. Klein Welmoed Team.

Sonja P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Jy voel tuis hier. Ons verblyf was tops. Die personeel was baie vriendelik en professioneel en het hulle beste gedoen om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek sal die gaste huis vir enige persoon aanbeveel. Die ligging is perfek en die kamers is so gerieflik daar kort niks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Wonderlik. Baie dankie vir die pragtige terugvoering Sonja. Waardeer dit regtig baie.

Rovenna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Dit was beslis waarde vir geld. Vir vakansie is dit 'n wonderlike plek vir verblyf, ongelukkig was ek in die omgewing vir werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Dankie Rovenna. Kom weer, maar die keer vir 'n vakansie. Dankie vir die resensie.

Maresa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Where you will stay comfortably and stylish! We stayed for three days at this beautiful guesthouse and wine estate. It was just perfect. The room and facilities were spotless and the breakfasts were really very good. The location is so convenient halfway between Stellenbosch and Somerset West and right in the heart of all the wine estates. Our hostess, Karin, made all the difference with her kindness and on-hands approach. We really felt welcome and valued due to her caring nature. We would love to recommend this guesthouse one hundred percent to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
What a lovely review Maresa. Thank you so much for sharing your appreciation and experience with all the potential guests out there. You were great guests! Surely hope to host you here again. Greetings from our keen team.

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Pragtige omgewing! Gasvry, netjies en heerlike ontbyt! Ligging was 100% naby Stellenbosch en Somerset-Wes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Klein Welmoed Guest House
Dankie Charmaine. Ons waardeer die terugvoering en ons hoop ons kan julle weer hier verwelkom. Vriendelike groete, Klein Welmoed span.

Sonja B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2019

Pragtige luukse verblyf net buite die bedrywigheid van Stellenbosch. As daar lekker wyn en goeie koffie is, is dit reeds 'n groot bonus! Baie vriendelike personeel. Netjies met al die gerief vir 'n heerlike, ontspanne kuier. Pragtig met 'n wingerd op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby-pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZudHWKMnd0NMPbtHjoF0ov6Hh7jSbgGO8tQYBF6jHS1JtsbXDv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Raithby Road, off Winery Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.016132951485 18.79530608654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang