Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Welmoed Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby-pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Klein Welmoed Guest House is in Stellenbosch, net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Die gastehuis is die perfekte bestemming vir 'n troue en bied ei prag van die platteland, ver van die stad af, maar tog met al die nodige geriewe. Die gastehuis maak ook voorsiening vir korporatiewe konferensies.

Klein Welmoed het 12 luukse dubbelslaapkamers en badkamers, insluitend 4 selfsorgkothuise met 2 slaapkamers en 4 dubbelkamers in die hoofhuis. Elke eenheid beskik oor perkal-katoenlinne, badkamerprodukte, lugversorging en verhitte handdoekrelings in die badkamers. Daar is 'n platskerm-TV met DStv en WiFi in elke kamer.

Die 4 selfsorgkothuise het elkeen 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dis die perfekte verblyf vir gaste wat verblyf met 'n kombuis, braaigeriewe, privaatheid en ruimte verkies. Die meeste selfsorgkothuise het ondervloerse verhitting en kaggels vir die winter. Die Shiraz-kothuis het net paneelverwarmers, maar is ideaal vir 'n somerwegbreek. Tariewe sluit ontbyt in.

Gedurende die somer kan gaste lekker in die swembad afkoel en in die tuin ontspan. Ander doendinge op die perseel sluit draf, stap, fietsry, wild, voëls en pieknieks in. Wynproe is beskikbaar, maar dit moet vooraf gereël word.

Die landgoed is net 40 km vanaf Kaapstad se middestad, die Franschhoek-vallei, die Overberg en die Atlantiese Oseaan af. Stellenbosch, Somerset-Wes en die omliggende wynroetes en top-restaurante is net 'n paar kilometer ver. Gholfbane, daguitstappies, konserte, strande en nog meer is sommer baie naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Yuval B
5.0
Amazing and good customer service. It was a short stay but awesome! Warm, loving and beautiful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Esti J
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig. Die atmosfeer is een om in te ontspan, met wonderlike uitsigte van al die kamers en pragtige tuine. Hul wyn is ook fantasties.
Okt 2023
Erik L
Saam met lewensmaat
5.0
Super lekker en lieflike mense. Die dame wat ons ontvang het, was werklik vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Sy het ons baie goed behandel. Di...
Sien meer
Okt 2023
Rudi B
Besigheidsreis
5.0
Beautiful setting and perfectly located for business. Very comfortable, friendly staff, and a good night's rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Sonja P
Saam met lewensmaat
5.0
Jy voel tuis hier. Ons verblyf was tops. Die personeel was baie vriendelik en professioneel en het hulle beste gedoen om ons verblyf so gerieflik moon...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Raithby-pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Welmoed Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby-pad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZudHWKMnd0NMPbtHjoF0ov6Hh7jSbgGO8tQYBF6jHS1JtsbXDv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Raithby Road, off Winery Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.016132951485 18.79530608654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang