Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Windhoek Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.4
Veiligheid
4.3
Lydia D
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2023

Netjiese plek. Baie netjies en skoon. Ongelukkig het die personeel vir ons met ons terugkoms gesê dat hulle ontbytpakkies sal aflewer omdat ons vroeg wou ry, maar dit het nooit by ons uitgekom nie. So ons het betaal vir bed en ontbyt, maar toe nie ontbyt ontvang nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Willem D
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jul 2023

Not the same as it used to be. Air-condition didn't work. After complaining nothing happened. Wi-Fi didn't connect in the room that I booked in, "out of range".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Lekker rustige atmosfeer met goeie restaurant. Voldoen aan al die vereistes wat jy verwag na ‘n lang reis. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze K
1 nag
2.2
Sep 2019

Teleurstellend en swak, die plek sien ons nooit weer nie. Hierdie instansie se standaard het drasties gedaal sedert ons eerste besoek in Junie 2015. Die tuin en stoepe is onversorg en vol blare. Die slaapkamer waar ons geslaap het se lakens was beslis nie vars of gewas nie. Ons het bo-op die duvets geslaap, omdat die lakens nie vars gelyk of geruik het nie. Die kamer was bedompig en het sleg geruik! Die kamer het geen muurprop, bedlampie of 'n bankie om 'n tas of oornagsak op neer te sit nie, daar was nie 'n prop vir die badkamerwasbak nie. Die beddegoed en handdoeke is baie oud en uitgewas. Daar is nie ekstra komberse in die kas nie. Daar was slegs 2 sakkies koffie vir 4 gaste! Die restaurantpersoneel het sluitingstyd vanaf 10:30 tot 11:00 op mekaar geskree. Geen respek of konsiderasie vir gaste wat slaap nie. Op 'n 3 weke toer deur Suid-Afrika, Botswana en Namibië was hierdie die slegste, swakste akkommodasie. Die ontbyt was goed, die res het dringend aandag nodig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco V
1 nag
4.4
Aug 2018

Duits, Afrikaans en Engels gemeng soos net Namibië dit kan doen. Ek dink dit is 'n goeie plek vir as jy hou van plaaslike kultuur en daarvan hou om met ander reisigers te gesels. Persoonlik sal ek volgende keer in 'n hotel bly as ek op 'n besigheidreis is, maar ek weet my kollega sal dit verkies hier in Klein Windhoek. Hulle bou op die perseel, dalk is dit dit wat my bietjie afgesit het, maar oorweeg dit gerus om hier te bly. Ek sal dit nog steeds aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Faani E
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jun 2018

Goeie ligging. Klein kamertjies, maar die ligging maak op daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 131 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hofmeyerstraat 2, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlB0KvX3hrpKi9rHTEw4IGj2FsD1MkccMZA424aAKdrfI0jmpRM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 2 Hofmeyer Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.5625804 17.0999525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang