Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Withuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bonita Conradie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gerief en genot by die see. Klein Withuis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig mag hê, tot 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeër. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Het met 'n swaar hart huis toe gegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Puik. Heerlik gebly. Geriewe is puik. Alles wat nodig is in oorvloed. Baie goed ingerig. Alles werk en die plek is netjies. Oor as genoeg kuier plek vir 'n groot familie. Hier bly mens lekke. Dit is ook 'n stil area met min padverkeer. Ons naweek was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janean W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Heerlike naweek by die Klein Withuis. Ons het so lekker gekuier by die Klein Withuis. Ons gasvrou het ons so welkom laat voel en was altyd so vriendelik en behulpsaam. Die huis was mooi skoon en netjies en die braai area in die leefvertrek was 'n treffer. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lolla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: School-straat 4, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10e178161ba1849d7674f9e9c7a65cc605196a8472b8409294048d2795a203a1db0332aeeadc0018f0cda7db2813b825f5c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 4 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.34615 18.1563705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang