Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolande K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Perfekte wegbreek. Ek het baie lekker gebly. Kothuis was baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die stoep is lekker groot met 'n heerlike braai. Die canola het geblom en koring was mooi groen, wat 'n pragtige uitsig was. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal graag weer by Klein Wolwegat gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gaan weer! Uitstekend! Sal dit ten sterkste en ongetwyfeld aan almal voorstel. Alles wat beskikbaar is of voorsien word. Gasvrou laat almal welkom voel. Mens voel tuis en dit tel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsrus. Indien jy van die gejaag wil wegbreek, is die die plek vir jou. Die geriewe is voldoende skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation
Beste Guy Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien vir 'n blaaskans, weg van die gejaag. Vriendelike groete.

Elzet S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Sal beslis weer so maak. Fantasties gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Excellent stay despite the weather conditions. It was a long weekend with a level 9 storm warning. The road leading to the farm was washed away and the alternative road out was blocked by a fallen tree and the bridge was under water. So we were cut off for two days. The host granted an extra night's stay for free due to the weather. Very grateful for the excellent service. We were kept informed all the time, no need to panic until we could depart. Thanks again for excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanchia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful experience. What a beautiful hidden gem! Thank you to Mariaan for her hospitality and for taking extra care of us during the storm. We had a wonderful and restful stay, and it was a great experience as we celebrated our 5th wedding anniversary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Knus. Op 'n stormagtige winterslangnaweek was Mooie Uitsig ons warm en veilge hawe. Hierdie huisie het werklik alles ingesluit wat ons nodig kon hê. Ons kon braai op die stoep, en het elke aand die vuuurherd gestook vir 'n gesellige vuurtjie binne. Die plaaswerf het ook heelwat ruimte gehad vir ons knapies om balle te skop en buite te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation
Beste Evert Ons is so dankbaar julle het so lekker gekuier. Wat is lekkerder as 'n gesellige vuurtjie op 'n koue wintersdag. Ons is baie bly die seuns kon hulself geniet het. Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.

Renate V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflike uitsig en pragtige plekkie! Asemrowende uitsig wat ek graag in canola-blomtyd wil sien. Plaas is pragtig en rustig en die sonkrag bederf mens verseker ook baie. Sal die plek verseker aanbeveel vir rustigheid en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation
Beste Renate Ons is baie bly dat julle dit so geniet het by ons. Ons sien uit om julle weer te ontvang wanneer die lande mooi groen en geel is. Vriendelike groete.

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Vriedelike gasheer en gasvrou. Alles wat nodig is vir gerieflike verblyf. Rustige atmosfeer en lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation
Beste Jacques, dit klink of julle lekker gekuier het. Ons is bly julle kon die rustige atmosfeer en lieflike uitsig ervaar. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.

Louis R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Rustig: ons het vir twee dae in die vertes gesit en kyk, geslaap, geëet en gestap. Huisie is kompak en gerieflik. Hout vir kaggel baie waardeer. Warmkombers vir koue nagte. Al die eetgerei en potte, mikrogolf, tweeplaat met oond stofie, ketels: ons het niks gekort nie. Gasheer en gasvrou vriendelik as ons hulle raakgeloop het, besorg oor ons welstand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf41fecbe190ddb98db613e03ba83e6564cf51319ff4ae49b9c659a2cd557431ffea28b4b3f00aedb18eab5ca67cd85a76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 16:00 -34.37463245388 19.565286379787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang