+46
Selfsorg in Overberg

Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Belinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Huis weg van die huis. Gasvrou was baie vriendelik. Groot stoep was heerlik vir heerlike kuiers by die vuur. Sal graag in winter ook wil gaan. Alles was baie skoon en netjies en daar is alles wat mens nodig kan hê. Die dekor was pragtig en het regtig gevoel soos 'n huis weg van die huis. Dis ook goed geleë om baie plekke daarvan af te besoek of as jy jou kop wil skoonmaak weg van die stad, is dit ook die plek daarvoor. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cloete & Edna A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rus en vrede! Fantastiese wegbreek plekkie! Alles wat jy nodig het en nog meer. Hierdie plek sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation
Beste Cloete en Edna Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons wag vir julle volgende kuiertjie. Groete.

Renier C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wat 'n spesiale plek. Als wat jy nodig het. Het 5 aande gebly in eg Kaapse winter. Die stilte en binne kaggel is net die regte medisyne om van stres ontslae te raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheryl P
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Idyllic and incredibly peaceful. We thoroughly enjoyed our stay, the cottage was idyllic and incredibly peaceful. The scenic views, comfort and thoughtful touches made this a holiday we’ll always remember. We hope to be back again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey S
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Comfortable and spacious - pity about the view. Lovely, comfortable, spacious cottages. The hot tubs are large and great as plunge pools in hot weather. The only downside is the plastic dome-tent greenhouses directly in front of the cottages, which really spoils what would otherwise be a beautiful farmlands view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was die moeite werd. Baie lekker gebly. James en Doreen is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Die huis is smaakvol ingerig met alles wat jy nodig het. Goeie linne. Netjiese verblyf en goeie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Wonderlike plekke om omgewing vandaan te verken. Dit was regtig baie lekker om hier oor te bly. Dit is 'n ideale plek om die omgewing vandaan te verken. Die huisie was werklik skoon en die handdoeke is 'kraakvars'. Die komplimentêre wynproe by die Raka Landgoed is glad nie te versmaai nie en 'n baie welkome pasella.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation
Beste Corne Ons is dankbaar om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom. Groete. Mariaan

Corne L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Ontspanne verblyf in die pragtige platteland. Ons het heerlik gebly. Die binnebraai/kaggel het bygedra tot 'n ontspanne kuier. Kombuis het meer as genoeg om te gebruik. Kamers en badkamer is 'n plesier om te gebruik. Goeie grondpaaie in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

A pleasurable farm stay within two hours of Cape Town. It was a really enjoyable few days, with clean facilities and a well-equipped kitchen. I was relatively cold and we had a cosy fire in the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R316, Farm Klein Wolwegat, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf41fecbe190ddb98db613e03ba83e6564cf51319ff4ae49b9c659a2cd557431ffea28b4b3f00aedb18eab5ca67cd85a76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.37463245388 19.565286379787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang