Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation bied selfsorgverblyf op 'n plaas, net 6 km vanaf Tesselaarsdal en 25 km vanaf Caledon.

Oppi Plaas 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Oppi Plaas 2 het ook slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Hierdie bekoorlike plaas bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Yolande K
5.0
Perfekte wegbreek. Ek het baie lekker gebly. Kothuis was baie skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Die stoep is lekker groot met 'n heerlik...
Sien meer
Sep 2024
Jp H
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan weer! Uitstekend! Sal dit ten sterkste en ongetwyfeld aan almal voorstel. Alles wat beskikbaar is of voorsien word. Gasvrou laat almal welkom voe...
Sien meer
Aug 2024
Guy W
Saam met lewensmaat
5.0
Sielsrus. Indien jy van die gejaag wil wegbreek, is die die plek vir jou. Die geriewe is voldoende skoon en netjies.
Mrt 2024
Morris P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay despite the weather conditions. It was a long weekend with a level 9 storm warning. The road leading to the farm was was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Sanchia V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful experience. What a beautiful hidden gem! Thank you to Mariaan for her hospitality and for taking extra care of us during the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Wolwegat Oppi Plaas Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cf41fecbe190ddb98db613e03ba83e6564cf51319ff4ae49b9c659a2cd557431ffea28b4b3f00aedb18eab5ca67cd85a76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 16:00 -34.37463245388 19.565286379787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang