Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Wolwegat Doortjie se Stoortjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klein Wolwegat Doortjie se Stoortjie bied selfsorgverblyf op 'n plaas, net 6 km vanaf Tesselaarsdal en 25 km vanaf Caledon.

Die huis het 'n uitsig oor die skilderagtige omgewing en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan voor die kaggel ontspan. Neem asseblief kennis dat die huis nie 'n TV het nie.

Die huis lei na 'n onderdakstoep en word met trappe bereik. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R316, Klein Wolwegat Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat Plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA538d4c288565f4d7eb1643804dcdd6b5bf02856cc81d7c56178447042b40c17f74ccd3a9670d3db6f166dfc4462a12b3fb3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 16:00 -34.374673 19.565259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang